Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides

Wannabe

Recommended Posts

Posted

My gat was lam maat gaan dit weer try Dankie almal

Het gisteraand die nightride by Meerendal gedoen, seker so 100+ mense gewees. Stel voor julle kom volgende Don deur daarvoor, baie fun.!!

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply
Posted

Het gisteraand die nightride by Meerendal gedoen, seker so 100+ mense gewees. Stel voor julle kom volgende Don deur daarvoor, baie fun.!!

Ek was oppad soontoe, gereel om mense langs die pad te kry, ens.

By die huis gekom, gou besig geraak met 'n paar dinge vir vroulief en toe soos 'n mal mens aangetrek en gejaag om my mense te ontmoet. Kom toe by bymekaarkom plek, sien dat dit nog baie lig is (moes om 18h40 ontmoet) Kyk mooi op horlosie en sien dit toe eers 17h40 (Ja, een hele uur te vroeg) :whistling: :blush:

Ek het toe maar die Spes Bona loop gaan doen, by die huis om 18H30.

Ai Oom! :devil:

Posted

Weer lyk OK vir môre-aand.

Wat van 'n change of scenery - Malanshoogte out & back (ons draai by die Hoogekraal 4-stop kruising) ?

Kan werk.

Wat sê die res / What say you?

Posted

Kan ongelukkig nie vanaand maak nie. As dit nie Donderdagaand reen nie sal ek by Meerendal probeer wees :thumbup:

Posted

Enige iemand wat weet of vanaand se ride by meerendal nog aan is? Weet shaun het genoem dit hang alles van die weer af... Weer lyk nogal nie te sleg nie..

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout