Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 69
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

****!!

 

Ekke moet 8uur op Stellenbosh wees....

Sal maar Sondag die Lourensford ding moet doen....

 

Jammer om julle te mis...

 

ok dan, next time :)

  • 3 weeks later...
  • 1 month later...
Posted

Yes julle! Ek is nuut met MTBing en wonder net waar om te gaan oefen! Ek bly op Erinvale so is hier teen die berg maar blykbaar mag mens nie teen die berg op ry nie!

  • 5 weeks later...
  • 1 year later...
Posted

How did you guys get access to Lourensford farm?

 

jy moet aansluit by die MTB Basin(Velo Life Cycle shop) club dis die enigste manier om Lourensfod te gaan ry. Hulle sal jou nie by die hekke toelaat as jy nie saam met die club daa ry nie :)

Posted

jy moet aansluit by die MTB Basin(Velo Life Cycle shop) club dis die enigste manier om Lourensfod te gaan ry. Hulle sal jou nie by die hekke toelaat as jy nie saam met die club daa ry nie :)

 

I beg to differ.

Posted

wel dis die reels, as iemand die reels wil breek, maak dan ma so

Ek het so idee selfde gaan gebeur soos met Sauser so paar jaar trug gebeur het :ph34r:

Posted

Ek het so idee selfde gaan gebeur soos met Sauser so paar jaar trug gebeur het :ph34r:

 

Nee dit sal nie. Ek het n permanente permit om daar te ry. En ja dit is ook maar net as gevolg van besigheid wat ons daar en op ander plekke vir die besigheidsgroep doen.

 

DUS WORD DAAR GEEN REELS VERBREEK NIE

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout