Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 146
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ja soos marius se julle is panzies ek ry dit amper elke naweek wat is julle bang vir n slang ???

ek sing vir julle daai lietjie van ou david kramer vir jou my bottletjie blou LOLLOL

 

van die 7 /11 daar in dbnville na malmesbury centraal is 45 km. en ja maruis se ook dit in boring pad want hy ry mos nie die 99er nie WinkWink

 

so ja man kom bietjie noord julle sal nie spyt wees nie ek sal paar lekker goed organize !!!!
Posted

kendal is n hoof pad daar in die Ville ??? en van wanner is daar n koffie shop bo op bainskloof jy het net nou gepraar van koffie en muffins ander kant ???ConfusedConfused

Posted

Big%20smileLOL

kendal is n hoof pad daar in die Ville ??? en van wanner is daar n koffie shop bo op bainskloof jy het net nou gepraar van koffie en muffins ander kant ???ConfusedConfused

 

ag nee oom hagar - die week is te lank vir jou

 

ek ken kendal, maar nie kendale - soos in jou pos

 

en onderkant b/kloof nie anderkant nie!!!

 

 

LMAO!!!!Big%20smileLOLBig%20smileLOLBig%20smileLOLBig%20smileLOL
Posted

 

Fanie want to lend my Camcorder so you can take nice video's on saturday morning and you dont have to use the phone ?? we can put the on u tube LOLLOL

 

jy bedoel boob tube Wink

 

Posted

jan faan disem daai soos daai avatar van jouLOL

 

ja man Bmc ek is bietjie Confused ek probeer hub en werk man ek het lank laas gewerk sien dit van nou op met my . ek is more ook af en gaan bietjie kaap toe vir TS kuier en n paar inkoopies doen Sweetie moet werk en ek is n vry man more oggend LOLLOL
Posted

Dankie Oom Hagar!!

 

het die roete verander? het ons nie verlede jaar getrap tot by die hek op die weskus pad en toe eers af preekstoel se kant toe gery nie?
Posted

nee boeta ons ry nie hek toe nie so 500m short dan preekstoel toe en weer terug by die t aansluiting. Die pic wys daar van mykonos af ek het my vriendin daar gaan optel sien en toe so deur die dorp van slangebaam gery na die start toe.

 

kom saterdag dan vat ek jou op n guided tour met al die trimmings sien jy kan vir Psyco vra van die trein spore hy sal jou vertel . mag nie te veel praat sien nou nou is ek in die AAAAA. WinkWink jy het mos my email dan vertel ek jou alles LOL

Posted

nee man jy is heeltemal reg hulle het my koffie hier by die werk gespike man ek is op n plak vandag Angryof dis die blou pille sorry man I owe you another simosvlei muffin20071205_054801_Road_-_west_coa.jpg

Posted

yeah i know - its those dumasses from m/bury - just b4 y/fontein turnoff

 

when i saw you post  i thought we need to translate this whole thread - that could have taken a week. thank goodness!!

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout