Jump to content

Recommended Posts

Posted

But can she like banana or pineapple on her pizza?

Nope R2D2, she's not the Vaalie of the kids, that are me's.  She can liking to luv ordinary pizza (I rather pizza by die huis)

  • Replies 161
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ummm.Ermm...ek het 'n spie?l...Embarrassed

\

BREEK hom hy lieg die bliksemLOLLOLLOLLOLLOL

EWEP ek het 'n vriendin gehad wat so kon skop en donner' date=' na twee glase champers kon sy net agteroor donner en haar kleertjies afskop.Big%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileWinkWinkWink
[/quote']

Nie my sussie nie.  Vra die ou wat haar so 'n bietjie wou "vertroetel" met geweld.  Die beserings lys aan haar kant was die volgende:
1. Velaf op die kneukels
2. 'n Gerekte kuit spier.

Beseringslys aan sy kant:
1. Gebreekte neus
2. 2 x blou o?
3. Gekraakte wangbeen
4. Gebreekte hand (hy wou haar slaan, toe dodge sy, toe moer hy die kar)
5. 3 of 4 uit tande met 'n klomp los.

Kyk, my sussie is cool, maar jy krap nie as sy moerig (of kalender) het nie.

Kry sy ook PMS ======  P ercy M oet S peelLOLLOLLOLLOLLOL

Dis kalender ja, kalender pes (hierdie is 'n disclaimer.  B.g. is genoem as 'n grap en geen dame met genoemde runder, errrm, PMS moet ASB aanstoot neem nie!!!  O ja, moet ook asb nie my vrou vertel nie)

Lekker BANG neWinkWinkWinkWink
Posted

Lekker BANG neWinkWinkWinkWink

Nope' date=' net BAIE versigtig as dit kalender tyd is!
[/quote']

Met my Eks was dit elke dag kalender dag OUCH EINA ***,  met Tweety is dit hemel op aarde.  Ek is regtig die gelukkigste man op aarde.  Maar ek soek, bygese, ook nie vir *** nieWinkWink
Posted

Yes.

Not SCARED man.  Just very cautious!!!

Samma, as tweety hoor jy se sy't vlooie slaap jy tot en met die sokker world cup saam met die boerboel.

Posted
Yes.

Not SCARED man.  Just very cautious!!!

Samma' date=' as tweety hoor jy se sy't vlooie slaap jy tot en met die sokker world cup saam met die boerboel.
[/quote']

Jy moet oplet ek het gese die BOERBOEL nie die teef nieLOLLOLLOLLOLLOL
Posted

Eish, lyk my dis die World Cup in 2014 nou al.  Mooi so, hou so aan.  Soos jy nou aangaan gaan jy NIKS kry en dan ook soos 'n jakkals voor 'n gat sit en tjank!

Posted
Eish' date=' lyk my dis die World Cup in 2014 nou al.  Mooi so, hou so aan.  Soos jy nou aangaan gaan jy NIKS kry en dan ook soos 'n jakkals voor 'n gat sit en tjank! [/quote']

Praat jy uit die huis uit Steph gaan jou moerBig%20smileBig%20smileBig%20smile

Ouboet, jy't belowe jy gaan niks se nie!!!

Geniet jou aand tjomma ek gaan nou van die lug af.  Sammajoor uit

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout