Jump to content

Recommended Posts

Posted

Nellie' date=' 3 other trails that are special:

 

Amatola

 

Otter

 

Magoebas Kloof

 

I still vant to go do the Fish River, it is one of the big ones I have not done.

[/quote']

 

Was maar my eerste hike, maar ek dink volgende op my lysie is Outeniqua en dan die Otter:)

 

 

 

Het al iets van Magoebas gehoor,mar Amatola klink grieks...sal gan kyk,thanx!:-D

 

 

 

Visrivier is great! My ouers het dit n paar jaar terug gedoen en s? dit was tough, maar amazing!

  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Eish nellie, jy's my nou net laat terugdink aan jare gelede....Toevallig ook die eerste naweek van die vakansie..... standerd nege.... frisbees....disco by die Tropics en die Hut....my draadjies was net af, so my tande was mooi straight..... Langebaan se sterre, nervous handjies daar in die duine... George Michael se Faith en Michael Jackson se 'The way you make me feel' die HELE vakansie oppie tape deck......die reuk van coconut suncream...

 

Sjoe, kannie wag om vanmiddag Langebaan toe te gaan nie!
Posted

Haha' date='sorry, geen fiets nie:-( ?ORCA...nee, ek het nie...dit was te koud, het my piepie heel weggeskrik toe ek inspring,haha![/quote']

 

?

 

sies nellie, het jy spesiaal in die water ingespring om te piepie????????????

 

?

 

https://www.bikehub.co.za/smileys/smiley5.gif" height="17" width="17" align="absmiddle" alt="Confused" />

 

?

 

https://www.bikehub.co.za/smileys/smiley36.gif" height="17" width="17" align="absmiddle" alt="LOL" />https://www.bikehub.co.za/smileys/smiley36.gif" height="17" width="17" align="absmiddle" alt="LOL" />

 

Ek? Huh? Nee nooit! *big innocent blue eyes*

Posted

Amatola so ver my #1. Dis in die Oos Kaap, naby Hoggsback. Taai, maar beeldskoon. Ek dink dis die roete met die meeste watervalle in SA. Bos, GROOT swemgate, baie ver weg van die beskawing  - magic!

 

Otter is langs die see, voel ook of mens ver weg is. Afstande per dag is kort, glad nie moelik nie, met so 1 of 2 plekke waar mens riviere oorsteek vir avontuur.

 

Magoebas is baie ver noord vir iem vd Kaap. Great plek om fiets te ry ookThumbs%20Up
Posted

Eish nellie' date=' jy't my nou net laat terugdink aan jare gelede....Toevallig ook die eerste naweek van die vakansie..... standerd nege.... frisbees....disco by die Tropics en die Hut....my draadjies was net af, so my tande was mooi straight..... Langebaan se sterre, nervous handjies daar in die duine... George Michael se Faith en Michael Jackson se 'The way you make me feel' die HELE vakansie oppie tape deck......die reuk van coconut suncream...

 

?

 

Sjoe, kannie wag om vanmiddag Langebaan toe te gaan nie!
[/quote']

 

haha, ek dink dis al my 4de week van vakansie,mar ek's bly as dit ou memories terugbring! Lol...eintlik heel sweet!mar dink jy't jouself bietjie in die voet geskiet met van die goed wat jy ges? het,lol *waiting on the comments*

 

 

 

en by daai musiek - dit was die ander wonderlike ding...niks tegnologie nie! Daar was niks TVs nie, geen musiek, geen warm water, min selfoon opvangs...ahhh...dit was soooo lekker!

 

 

 

Mar geniet Langebaan! Have fun...en bly mar weg van die duine;-) vroulief sal dalk nie t? impressed wees as jy in die duine 'wegraak' nie,hehe

Posted

dankie nellie vir die ysbrekertjie, ek het gesukkel om my te weerhou om 'n snotty reply te maak

 

wonder ook of me. willehond weet wat hy in langebaan wil gaan doen

Posted

 

Ja ja Vuurtjie' date=' jy kom saam, daai hotel sou cool gewees het, mar ek sou die stap vir niks in die w?reld wou mis nie. Het julle toe bietjie daar in Kampsbaai gaan bly?

 

 

 

[/quote']

 

Ja,maar net vir 'n daggie....Cry Die view was amazing van die hotel!!!

 

.... die sunset...die water reg onder jou...die hottie's wat jet ski jaag,die hottie's op die beech...ens(ek kan nog 10mal "hottie" s?, maar sal almal dit spaar....LOL)

 

Ja,but unfortunately the team called for training so had to sacrifice the tanning and all that NICE stuff!!Stern%20Smile

Maar het toe baie lekker geoefenThumbs%20Up

 

 

 

Posted

Amatola so ver my #1. Dis in die Oos Kaap' date=' naby Hoggsback. Taai, maar beeldskoon. Ek dink dis die roete met die meeste watervalle in SA. Bos, GROOT swemgate, baie ver weg van die beskawing ?- magic!

 

?

 

Otter is langs die see, voel ook of mens ver weg is. Afstande per dag is kort, glad nie moelik nie, met so 1 of 2 plekke waar mens riviere oorsteek vir avontuur.

 

?

 

Magoebas is baie ver noord vir iem vd Kaap. Great plek om fiets te ry ook
[/quote']

 

ooh! Thanx Dilbert;-)

 

 

 

okidoke,so nou's daar nog 2 op my lysie:-D Ek's mal oor water,so Amatola en Otter klink amazing.

 

 

 

...en ek's dalk oor 2 jaar in die Vrystaat of Gauteng,so daar's baie tyd...sal in die vakansies gan stap.

Posted
nellie' date=' niks wat niemand kan se sal enigiets verander aan die great memories nie!  My ogies is skoon glasig as ek daaraan dink.  'n Leeftyd terug...[/quote']

 

 

ag sweetLOL wil jy tissues he vir krismis?
Posted

dankie nellie vir die ysbrekertjie' date=' ek het gesukkel om my te weerhou om 'n snotty reply te maak

 

wonder ook of me. willehond weet wat hy in langebaan wil gaan doen

[/quote']

 

O sht, jy hou jou bek!!!!!  Ek slaan daai helmet van jou baie baie plat!Angry
Posted

dankie nellie vir die ysbrekertjie' date=' ek het gesukkel om my te weerhou om 'n snotty reply te maak

 

wonder ook of me. willehond weet wat hy in langebaan wil gaan doen

[/quote']

 

O sht, jy hou jou bek!!!!!  Ek slaan daai helmet van jou baie baie plat!Angry

 

nie my helmet nie!!! my lips are sealed!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout