Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ja, moet seker...  maar ek wag eers vir my neef wat gou sy eerste kite surfing les kry daar by Tabelview.  Ek is bietjie bekommerd.  Weet nie of ek hom daar moet optel of naby die kabelkarretjie nie!  Klink vir my meer na paragliding weer as kite surfing weer.  Dom donner...

Posted
Ja' date=' moet seker...  maar ek wag eers vir my neef wat gou sy eerste kite surfing les kry daar by Tabelview.  Ek is bietjie bekommerd.  Weet nie of ek hom daar moet optel of naby die kabelkarretjie nie!  Klink vir my meer na paragliding weer as kite surfing weer.  Dom donner...[/quote']

 

of miskien moet jy maar ry, ek dink hy gaan eerste in langebaan weesLOL
Posted

 

 Dom donner...

 

 

Is dit 'n familie ding...LOL

 

 

 

 

ROBO - 500 uit 10 vir jou!!!

 

Robotech for president!!!

 

Die mense in die office dink eks mal soos ek op die grond rond rol!!!!!
Posted

 

 Dom donner...

 

 

Is dit 'n familie ding...LOL

 

 

 

 

ROBO - 500 uit 10 vir jou!!!

 

Robotech for president!!!

 

Die mense in die office dink eks mal soos ek op die grond rond rol!!!!!

 

Moenie worry nie JP...I've got ur back...

 

 
Posted

 

 Dom donner...

 

 

Is dit 'n familie ding...LOL

 

 

 

Sjoe, iemand voel braaf en suicidal so oppie Vrydag!  Moet jy nie aan bouers uitsort of baby scans doen nie?!  Toe pappa, sjarrup!
Posted

 

 Dom donner...

 

 

Is dit 'n familie ding...LOL

 

 

 

 

ROBO - 500 uit 10 vir jou!!!

 

Robotech for president!!!

 

Die mense in die office dink eks mal soos ek op die grond rond rol!!!!!

 

LOLLOLLOL

 

selle hier...het nou flippen lekker gelag!!!ClapLOL Sorry WH...dit was net vrek snaaks!
Posted
Hey Nellie...

 

Jy't presies' date=' amper 10 keer so veel posts as my...

Cool

 
[/quote']

 

LOLLOLLOL oops, praat ek baieEmbarrassed

 

o...en is jy eintlik engels?
Posted
Hey Nellie...

 

Jy't presies' date=' amper 10 keer so veel posts as my...

Cool

 
[/quote']

 

LOLLOLLOL oops, praat ek baieEmbarrassed

 

o...en is jy eintlik engels?

 

Moenie worry nie...jy kan praat so veel as wat jy wil...

 

Se my...wat het ooit van jou hijack accomplice geword...

 

Ek dink dit was Jellytot...
Posted

 

 Dom donner...

 

 

Is dit 'n familie ding...LOL

 

 

 

Sjoe' date=' iemand voel braaf en suicidal so oppie Vrydag!  Moet jy nie aan bouers uitsort of baby scans doen nie?!  Toe pappa, sjarrup!
[/quote']

 

hahaha ag toe nou, kry bietjie van jou eie medisyne!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout