Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

I was also amazed at the difference a wide bar and short stem makes to a "sluggish" (with respect!) steep head angle - I loved it. But I am a big boy. Try it Martin... if you dont like it, you can always cut the bar down!

Edited by ichnusa
  • Replies 46
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Just so you know we are very much on the same page when it comes to our next bike. The TRC and SL-R is top of the list to replace the HD.

 

Gents, maybe wait for the Intense Carbine to hit our shores before you make any decisions. Could be worth the wait...

post-21619-0-19147700-1326200894.jpg

Posted

Holy sheeeeeeet! Hoeveel het jy nou weer gese betaal Intense jou vir die promo werk?

 

Sh*t bra, ek wens hulle wou! Cheap bastards...

Posted

No worries. wink.gif Just so you know we are very much on the same page when it comes to our next bike. The TRC and SL-R is top of the list to replace the HD.

Whaat, not a Ripley?

Posted

Sien nou die Carbine se geo is pretty darn naby aan TRC s'n net met langer vurk.

 

Die lae BB height op die TRC sal my bietjie pla. Dink nie jy sal dieselfde issues op die Carbine he nie.

Posted

To be honest the Ripley serves up a bit of a global dilemma. While I have no doubt that it will be by far one of the best 29ers by the time it will hit the trails, that time is still long off and, more importantly, its fugly.

 

Yes, I am that shallow.

Posted

Die lae BB height op die TRC sal my bietjie pla. Dink nie jy sal dieselfde issues op die Carbine he nie.

 

Mojo SL-R 336 (314 sagged)

TRC 333

Carbine 337

 

Ouens gaan maar aan oor lae BB agv wat SC en die mags ons oor en oor vertel. Ek dink nie daar is so baie in 4mm nie. My Point Podiums maak meer as op vir daai 4mm. Dink dit "voel" ook laer agv langer TT. Maar dit is ook nie so lank soos wat hulle ons wil laat glo nie.

 

Mojo 580

TRC 584.2

Carbine 584.2

Gebasseer op Med Geo's

 

Sure, vir 'n 130mm bike is dit slack en vir 'n trail / AM bike is dit lank en laag, maar niks ongewoon nie.

Posted

Ouens gaan maar aan oor lae BB agv wat SC en die mags ons oor en oor vertel. Ek dink nie daar is so baie in 4mm nie. My Point Podiums maak meer as op vir daai 4mm.

 

Jy het duidelik lank laas in Jonkershoek se rock gardens gespeel! Maar ja wat, mens kan enigiets maak werk.

Posted

Ek wonder ook. En nou probeer hy aan ons 'n machine-built (sacrilege!) Intense ook verkoop...

 

Ag ok ok... sheesh, mens kan ook nie met julle ouens wen nie.

Posted

Jy het duidelik lank laas in Jonkershoek se rock gardens gespeel! Maar ja wat, mens kan enigiets maak werk.

 

HD se BB is 352, maar meer belangrik (vir Jonkers) is die sagged height van 304mm! Glo my ekt my fair share van rock strikes al gehad! Maar hoe verder jy die bike oorle hoe minder van 'n probleem is dit! biggrin.gif

 

Foot out, flat out.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout