Jump to content

Rugby...


'Dale

Recommended Posts

Daai SuperGees Opel..... ek wil graag die stormers een hê sodat ek lekker commin kan wees!!!!

Jy het nie die SuperGees Opel.nodig daarvoor nie!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 7.9k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Oom Kalahari!
Ja lekker my Oom. Hy het Pretoria toe gehol na skool in frikken Bloem. Boo sal ons. DESERTER

 

F*kken almal kom van bloem af wat iets is!!! Veral in ruby!

 

VS: verskaf spelers!

Link to comment
Share on other sites

 

 

F*kken almal kom van bloem af wat iets is!!! Veral in ruby!

 

VS: verskaf spelers!

Viva La Grey College.
Link to comment
Share on other sites

Daai SuperGees Opel..... ek wil graag die stormers een hê sodat ek lekker commin kan wees!!!!

 

Ironies

Link to comment
Share on other sites

Guest Oom Kalahari!

Ai dis nou jammer cheetahs... net jammer darlt ek te dronk is om hartseer te wees...

 

Party!!!

Link to comment
Share on other sites

Ja lekker my Oom. Hy het Pretoria toe gehol na skool in frikken Bloem. Boo sal ons. DESERTER

 

Net die bad losers het agtergebly

Link to comment
Share on other sites

 

 

F*kken almal kom van bloem af wat iets is!!! Veral in ruby!

 

VS: verskaf spelers!

 

Tuff tieties

Link to comment
Share on other sites

die tafel is gedek om bietjie blou tjoppies te braai vanaand!!!

 

....... Skaaptjoppies, Vrystaat skaap tjoppies, vanoggend spesiaal in Bloem gekoop!!!!

Link to comment
Share on other sites

As ons nou Heineke en die keurders se logika van verlede jaar moet volg, sal die Springbok span vol Stormers en Cheetahs wees omdat hulle nie bo aan die log is nie. Al die spelers wat verlede jaar goed gespeel het behoort nou speelkans te kry.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout