Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 39
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ek dink nog steeds die idee van poelieste op fietse snuif matgom.  Ek like ouens op motorbikes en hoe gaan een outjie tussen 100 nou eintlik kyk dat almal behave?!  Klink vir my na 'n goeie resep vir gebliksem word...

Posted
Ek dink nog steeds die idee van poelieste op fietse snuif matgom.  Ek like ouens op motorbikes en hoe gaan een outjie tussen 100 nou eintlik kyk dat almal behave?!  Klink vir my na 'n goeie resep vir gebliksem word...

 

is jy bang ouens ruk jou rondWink
Posted

Ek kan al sien hoe pluk ek my moer as een of ander korporaaltjie/prefek my aanvat oor my sokkies te kort is of my race radio nie voldoen aan PPA reel 4.3.001.B nie!

Posted

ai, willehond,

 

 

 

seker ook hoekom ons land so wetteloos is, elke ou dink dat sekere wette nie sin maak.

 

 

 

onthou, jy behoort aan PPA, (dit was jou keuse om aan te sluit as lid), en hulle het sekere reels.

 

 

 

So, of ons nou die reels laaik, of nie, en of dit sin maak of nie,... ons moet daarby hou.

Posted

ai willie hond, gaan jy nou vroegjaar oom pops se bloeddruk opjaag. jy willie oorie witlyn jaag nie, maar jy wil ook nie jou sokkies optrek nie?

 

hoe het ek dit met jou, handhaaf jy dubbele standaarde.

 

oom pops ons moet laat fanie vir WH jaag!! lekker soft target, ons weet mos nou sy sokkies gaan verkeerd wees

 

fanie hoef nie eers saam te ry nie, hy kan hom net in die sprint oor die cones stampWink
Posted
Ek kan al sien hoe pluk ek my moer as een of ander korporaaltjie/prefek my aanvat oor my sokkies te kort is of my race radio nie voldoen aan PPA reel 4.3.001.B nie!

 

 

 

 

 

 

Gaan staan nou agter in die ry - jy moan te veel.......
Posted
Klink vir my na 'n goeie resep vir gebliksem word...

 

...laat jy dit nou net try!!!Angry Ek skop/knyp(thanx Fats for that usefull trick) en byt terugWink

 

Ja oom Poppie - ek's ook hierdie jaar een van die Marshmallows' date=' maar dink Steve het my e-pos addy verkeerd, so moet hom op een of ander manier iewers in die hande kry. [het enige iemand vir my 'n manier om HomerSimpson in die hande te kry????']

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout