Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

Dis omdat hulle jou uit jou entry fee ge... het :clap:

 

Solank die fiets mechanic die kondoom aantrek as hy my fiets se repair kostes vir my gee. Dit was maar rof op my fiets, al die water en modder het heelwat skade aangerig op my dual susser. Ek moet erken die roete was taai, ek het swaar gekry met al die modder en sagte nat sand.

Edited by schalk1982
  • Replies 102
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Man dit was lekker. Ek weet nie waar ek gery het nie, maar het so 48km gedoen. Vir my is enige race, maak nie saak van die omstandighede n "outing". Ek kom so min by races uit dat as ek in die boland is moet ek ry. Die organiseerders kan ongelukkig nie die weer bestel nie en almal wat al n race georganiseer het sal weet dat as so iets gebeur dit n nagmerrie raak om mense op al die punte te kry wat nou skielik verander. Sterkte vir volgende jaar, dit sal beter gaan.

 

Daar is 31 Augustus 'n race hier by ons in Wellington. Nie op PPA kalender maar jy kan verseker wees van die befoktste singletrack in die Wes Kaap. As jy al by Welvanpas gery het sal jy weet waarvan ek praat. Jy moet kom!

Posted

My bene ook lekker lam.Het freaking loop op loop op loop gedoen, party marshals vier keer verbygegaan, en geeindig met net oor die 61km vir die oggend.Modder gevreet en gedrink en gesluk soos nog nooit tevore nie.Maar des ondanks als,was dit steeds 'n nice outing gewees.

 

Maar ook steeds gepuzzle oor daai kondoom in die goodie bag!

 

En aan Timo Cooper se girlfriend - Girl, bicycle mag jy maar trap juffer!

Posted

Daar is 31 Augustus 'n race hier by ons in Wellington. Nie op PPA kalender maar jy kan verseker wees van die befoktste singletrack in die Wes Kaap. As jy al by Welvanpas gery het sal jy weet waarvan ek praat. Jy moet kom!

My races word bepaal deur n ginikoloog. Ek sal sien Maandag wanneer ons volgende afspraak is. As ek daardie naweek hier is sal ek kom ry.
Posted

Yes, Results are really a joke, there were just to many options for ppl to bail out. If you wanted to do the whole route you could have, I think guys just got gatvol and blamed it on the organizers. I feel the organizers did the best they could with the time they had, and hopefully next year they slightly better prepared. It was a awesome challenge! hard on the bike though.

Posted

 

 

Daar is 31 Augustus 'n race hier by ons in Wellington. Nie op PPA kalender maar jy kan verseker wees van die befoktste singletrack in die Wes Kaap. As jy al by Welvanpas gery het sal jy weet waarvan ek praat. Jy moet kom!

 

Klink na 'n lekker race, maar is dit nodig om R280 entry fee te vra?

Posted

 

 

Klink na 'n lekker race, maar is dit nodig om R280 entry fee te vra?

 

Tend to agree, R250 is a bit steep for 50km.

 

Good luck in any case.

 

Posted

40km/h ave vir die wenner klink na EPO en daai result hoort op n pad event! Ek het 60 km gedoen! Hulle moet vandag s results scrap!! Ek gaan more n Glyserene setpil moet vat van my baba seun na al die modder wat ek vandag gevreet het!

Posted

O, die kondoom is vir gesins beplanning en ook om te keer vir te veel congestion op volgende jaar se Woseley! Ha ha! Ek gee steeds die event n thumbs up, in alle ander gevalle is dit n great event en ek k@k af elke jaar en sal beslis da wees volgende jaar!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout