Jump to content

If you're a fit MTB-er that can do the following...Patatfees in Napier's MTB 60 km

Recommended Posts

Posted

Asked why he was laughing hysterically when the plane he's in was upside down and spiraling downwards for the inevitable crash, Koos van der Merwe replied " Ek het nog nooit onderstebo in my broek geskyt nie"

The Patat MTB 60 km race is a bit like that.... :clap: :clap: ....but you will feel awesome afterwards!

But seriously, I've done Robertson, Greyton, Nuy, Hexvallei and a whole lot others last year...this one is far better in terms of well build trails, manicured jeeptrack and route indications - you won't get lost or experience indecision whilst racing.

Having said that, we are human and mistakes sometimes happen, but we've tried our best and will continue to please you, just ask :)

Come on lads, this one's for you!!

Posted

mmmmmm, I dont know if I must do this one or the greyton race. Why must they be on the same day, would have been nice to have one race Saturday and one Sunday with the long weekend. :thumbdown:

Posted

Was in two minds on Saturday morning.Should I do the shorter route, or do the 60km

as I already pre entered the long route.Decided I am going to give the 60km a go, and what a nice ride, with some good hard climbing, it turned out to be.Naas V, you did good! Some teething problems regarding parking at start, and the delay of actual start time, but will be back next year.

Any idea of when and where some results will be posted?

Posted

...Got you! Just joking(or f****r*********g) with you daddy :)

Now, come and do the Patatfees in Napier's MTB 60 km if you wanna have fun!

This Saturday 15 June 2013 @ 08h00 - check out entrytime.co.za.

Mostly a new route(abt 35km was never part of it before) with lovely singletrack and a very, very, verieeeeeee nice downhill tucked in somewhere.

Mwah have designed and worked and sweated on this new bully and bully it will.

With 1600 metres of climbing(you have one phonecall to your mommy only)

The views are splendid - I don't muck around in foothills, I go for the mountains my friend.

Lekke patat en snoek na die tyd en hope drank en live music.

Naas

.....jy gaan spyt wees!!!! :) :w00t: :clap: :thumbup:

Hello Naas,

Ek hoop jy het lkker gery Saterdag, want ek en nog 2 ander ouens was mos op die kort roete gesit duer die marshalls.

Ons het 2de, 3de en 4de gele op daai stadium. Dit was op die grondpad onder, waar die 30km links gan en 60km reguit an. Daar staan toe 2 marshalls en wys baie duidelik vir ons, gan links hier. Toe doen ons daai hele loop en kom weer op die grondpad uit. Dis toe wat ons agter kom ons was verkeerd. Toe is ons heel ager en ry mar weer terug na die einde toe. Ons het presies 30km gery, so dit was 100% die kort roete.

Ek blameer glad nie julle arrows nie, want dit was orals baie duidelik, mar as daar n marshall in die pad staan en wys links, is mens mos maar geneig om eerder vir die marshall te kyk as te soek vir die arrow.

Ek vra toe vir die Marshall, hoekom het julle ons hier laat afdraai, hy se toe hy weet van niks en hulle is daar vir die hardloop en nie die mtb nie.

Elkgeval, dit was amper n baie lekr race en ek sal definitief weer volgende jaar terug wees.

My enigste raad vir julle as organiseerders is, dat die die hardloop en mtb glad nie op dieselfde roete gehou word nie.

Dit was die enigste rede hoekom ons verkeerd gery het.

Sien jou weer Naas,

Well done elkgeval op n goeie race.

Ek sal almal anraai om dit te kom ry volgende jaar.

Cheers

Ek's regtig baie jammer oor die klomp verdwaaldes en tweedens baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe gesindheid ten spyte van die frustrasies. Diegene, en daar was darem baie :), wat die 60 km sonder probleme voltooi het was dit almal eens dat die roete fantasties is hoewel challenging.

Ek gaan definitief my bes doen dat probleme nie vge jaar herhaal word nie en dat dit sal opmaak vir vanjaar se "mishaps".

Enige voorstelle is baie welkom en veral as julle almal kan help met die bemarking daarvan, bv vertel pelle en forward emls ens sal ek/ons dit baie waardeer.

Een van my idees(omdat ek 'n "rocker" is) is om te kyk of ons dalk 'n kampeerdery en free live music kan organize van die Vrydagaand af - my kinders is "trancers" , almal is in bands boonop so ons gaan definitief daarmee begin rondom moerse kampvuur en kyk hoe dinge ontwikkel. Ek, en hulle ook , is glad nie voorstanders van dronkneste nie, net clean good fun vir almal en 'n naweek om na uit te sien.

So , ek sal probeer om julle deurlopend in te lig van vordering.

Weereens, dankie vir die wat wel kom ry het - volgende jaar gaan beter wees :)

Posted

Naas,

Hi vannie huis van rugby. Gaan jy ietsie aanmekaar sit vir Des in Bredasdorp, Napier, Struisbaai? Ek sal graag ook 'n basiese skills kursus doen - het jy al planne

Cheers

Posted

Is daar dalk erens 'n lys met tye vir die dag vir die 60km.Sal nogals like om te hoor waar ek geeindig het algeheel.

Posted

Is daar dalk erens 'n lys met tye vir die dag vir die 60km.Sal nogals like om te hoor waar ek geeindig het algeheel.

Sal dit teen maandag hierrond post asook op www.patatfees.co.za

Posted

60km 1600m - overkill!

Was toe net oor die 1450 m...maar stuur dan jou skoonma vge jaar as jy nie kans sien nie...een van julle twee sal bly wees :)

Posted (edited)

Naas,

Hi vannie huis van rugby. Gaan jy ietsie aanmekaar sit vir Des in Bredasdorp, Napier, Struisbaai? Ek sal graag ook 'n basiese skills kursus doen - het jy al planne

Cheers

Definitief!

Mooi roetes in plek met bordjies - kaarte word nou voorberei.

Skills klasse sal dan ook aangebied word.

Edited by Naas V
Posted

Definitief!

Mooi roetes in plek met bordjies - kaarte word nou voorberei.

Skills klasse sal dan ook aangebied word.

Ek is in!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout