Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein


Cheese

Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Sure! EK en Oscar gaan 30km ry Sat oggend. 06h40 vanaf Total in LHP.

 

Ek gaan Sondag `n swart bike ry. Wit skin top met wit Arm warmers en wit skoene. Ek dra my nommer op `n race belt maw laag. En my bike gaan `n moerse rooi strobe lig ophe wat agtertoe skyn so jy kan my letterlik nie mis nie. Moenie vir die lig kyk as jy 'n epelepsie lyer is nie.

 

Klink goed dankie...dink nie ek gaan dit Saterdag oggend maak nie, maar ek gaan uitkyk vir julle Sondag oggend. Ek ry 'n Rooi (met bietjie Wit en swart) Merida Scultura en sal dieselfde hemp dra as wat my vrou aanhet (sien my HUB profile pic)...glo ook nie jy kan die hemp mis nie...dis wit en lyk of dit 'n SWART teerpad oor die hemp het met 'n GROEN "Route 42" pad teken :thumbup:

 

LOL...ek sal probeer om nie direk in die lig in te kyk nie :eek: :w00t: :whistling:

 

Ek gaan niks belowe nie...maar ek sal my bes gee...ek sukkel gewoonlik op Races met bietjie krampe teen die einde...en met die hitte wat voorspel is vir Sondag gaan dit dalk dieselfde wees :wacko: maar kom ons kyk...ek kan help sover ek kan...sien baie uit daarna!!!

Link to comment
Share on other sites

Kyk die groter deel van die bondel behoort nie so mal vining te begin nie - kom ons traai by hulle bly. As mens afval is dit beter of vir CL dan te wag en aan te haak. 5 ouens alleen op die highway sal werk maar ek kan jou belowe jy gaan suffer teen die tyd wat die bulte begin.... Die bondels spring seker net 3 - 5 minute van mekaar af weg so dit is nie katatrofies as jy by CL se vinnige bondel moet aanhaak nie??

 

Ek gaan `n gel 06h30 eet en maar traai byhou so ver ek kan......

 

Dit is baie NB om by die Casino draai in die voorste deel te prober wees. Mens draai daar in `n "headwind" in met `n effense opdraende so ek beskou dit as die gevaarsone vir afbliksem........

 

Ek stem saam met jou...as dit moet kan mens saam met CL ry en mekaar probeer help :thumbup: sien julle Sondag

Link to comment
Share on other sites

VA220 @ 06:05.

 

Sien julle manne daar. Good luck en lekker trap!

 

Baie dankie en sterkte vir julle ook...eendag as ons groot is... :w00t: veilig ry Grip

Link to comment
Share on other sites

Ek stem saam met jou...as dit moet kan mens saam met CL ry en mekaar probeer help :thumbup: sien julle Sondag

 

Dalk is ek en DieTakalanie dan aan die voorkant van CL en ons haak by...

Link to comment
Share on other sites

Dalk is ek en DieTakalanie dan aan die voorkant van CL en ons haak by...

 

Dit klink na 'n bak-plan :thumbup: ek sit agter die F1 kar met rooi flits-ligte...he he he

Link to comment
Share on other sites

Very funny, Ek wonder wat dink ander mense van ons!!!

 

Ons dra LYCRA broeke was styf sit :eek: partykeer wonder ek self :whistling: LOL

Link to comment
Share on other sites

post-11333-0-62057200-1383227898_thumb.jpgKlink kwaai, miskien moet ek my F1 rooi lig ook posit :w00t:

 

Hier is 'n kiekie van 2011 se OFM met my op my silwer Rellie. Sal selle lyk Saterdag en Sondag (behalwe dat ek Saterdag op die mtb sal wees)...

Link to comment
Share on other sites

post-11333-0-62057200-1383227898_thumb.jpgKlink kwaai, miskien moet ek my F1 rooi lig ook posit :w00t:

 

Hier is 'n kiekie van 2011 se OFM met my op my silwer Rellie. Sal selle lyk Saterdag en Sondag (behalwe dat ek Saterdag op die mtb sal wees)...

 

Daai man agter jou lyk of hy erg swaar trek..... :eek:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout