Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein


Cheese

Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

I don't know if substitution is even possible, I have a road and mtb entry available at half price. I'm sitting with a terrible flu:(

Link to comment
Share on other sites

Ofm classic.... En skielik is die hub suiwer afrikaans. Ha ha! Classic!

 

Dis n lekker race! Lekker taai! Wens ek kon hom ry. Het hom laas gery toe dit nog n plat roete was.

 

Nogal waar ja :thumbup: altyd lekker om bietjie in ons moedertaal te gesels!!!

 

Sien baie uit daarna... :whistling: behalwe die laaste 35 kilo's se bulte... :eek: dalk is dit nie so erg nie, maar net omdat dit so laat in die wedren is :unsure: goeie oefen vir 94.7 se laaste paar bulte!!!

Link to comment
Share on other sites

I wonder if the turnout will be worse than previous years.

Given the late confirmation that the race will indeed take place.

Its an expensive trip for folk from other areas. Fuel, accomodation etc. Wonder is some people didnt plan other races to do when it was unclear if the race would happen or not.

 

Good question!!! I heard that the OFM normally attracts around 4000 to 5000 people??

Will see this year what the outcome will be...maybe a half or a third of the cyclists are from BLOEM / Kimberley and the surrounding areas...I wonder?? It's an awesome race for them if they can not always get to the Cape or Gauteng races.

 

Since starting out in cycling about 2 years ago, I've always wanted to do the OFM...to have the medal and to at least have done it once :thumbup: hopefully it won't be our last :whistling:

 

Cost wise,,,yes it's a bit of a stretch depending on where you stay in Bloem and how many days, etc...let's hope the next few years the OFM guys can get a stable sponsor and keep the race going :clap: I am sure it will still be worth the trip!

Link to comment
Share on other sites

OFM het nie so baie klimme nie net so baie wind haha .Ek sal sien hoe ek vorder op die dag, enige van julle wat al tye gekry het ek soek solank groep maaitjies.

Link to comment
Share on other sites

Nee wag nog vir SMS. Hoe laat maak die expo oop vandag?

 

Die wind is 10km per uur noord wes..........

 

Maw hy gaan jou kou die eerste 30km en dan dalk ook as jy terugkom van die lughawe af....

Link to comment
Share on other sites

Nee wag nog vir SMS. Hoe laat maak die expo oop vandag?

 

Die wind is 10km per uur noord wes..........

 

Maw hy gaan jou kou die eerste 30km en dan dalk ook as jy terugkom van die lughawe af....

 

Expo eers more van 10 af..... dink ek

Link to comment
Share on other sites

Hoeveel voorspel hulle die wind se spoed vir saterdag 10km/h is nog leefbaar tot so 20km/h enige vinneger en ek ry die baan liewers verkeerd om haha.

Link to comment
Share on other sites

Nee wag nog vir SMS. Hoe laat maak die expo oop vandag?

 

Die wind is 10km per uur noord wes..........

 

Maw hy gaan jou kou die eerste 30km en dan dalk ook as jy terugkom van die lughawe af....

haat daai stuk pad, Dis hier waar die Sub 3's van die res geskei word Edited by Wil6
Link to comment
Share on other sites

EXPO inligting en tye:

 

• Late entries & registration:

at Windmill Casino & Entertainment Centre in the registration marquee

on Friday, 1 November 2013 (10:00 - 19:00) and

Saturday, 2 November 2013 (10:00 to 17:00).

• No entries or registration on Sunday, 3 November 2013.

Link to comment
Share on other sites

Nee wag nog vir SMS. Hoe laat maak die expo oop vandag?

 

Die wind is 10km per uur noord wes..........

 

Maw hy gaan jou kou die eerste 30km en dan dalk ook as jy terugkom van die lughawe af....

 

Ja ek sien op Accuweather hulle voorspel die wind "WNW tussen 10 en 16km/h" :eek: soos ons almal al weet...hierdie jaar is die wind NIE ons vriend NIE!!! :thumbdown: so verwag dat die wind erger gaan waai :unsure:

 

Temperatuur voorspel van tussen 28 en 31 :cursing: saam met die teerpad sal dit seker so tussen 34 en 37 grade celcius voel :eek: :blush: :blink:

Link to comment
Share on other sites

Ek dink ek oefen hopeloos te min om n sub 3 te doen, as ek dit ooit doen, sal ek n hap van n tyre vat , nie regtig nie maar met n biekie sout, sal dit seker beter smaak.

 

Dink ook ek gaan probeer mik vir 3h15...ken nie die pad nie so kan nie te veel verwag nie :thumbup: maar enige iets onder 3h30 sal ook vir my werk... :whistling: he he he...hoop dis nader aan die 3h10 - 3h15 merk!!! :clap:

Link to comment
Share on other sites

Ek wil vreeslik graag 'n sub vier doen, selfs bereid om n paar snotrockets te trotseer :nuke: . Nou net om iemand te kry wat van die agterste groepe af my gaan tou

Link to comment
Share on other sites

Wel kom ons wees nou maar eerlik.... dit hang alles van die bondel af... As jou bondel 37km op die highway rol en mooi saamwerk gaan jy verseker sub 3 kan doen. As die bondel egter "lui" is en 34km average kan jy maar vergeet...

 

Teen die tyd wat jy by die Golfbaan kom (+-75km) moet jou average 37 wees aangesien dit minder gaan wees die laaste 35km.......

Link to comment
Share on other sites

 

 

Ja ek sien op Accuweather hulle voorspel die wind "WNW tussen 10 en 16km/h" :eek: soos ons almal al weet...hierdie jaar is die wind NIE ons vriend NIE!!! :thumbdown: so verwag dat die wind erger gaan waai :unsure:

 

Temperatuur voorspel van tussen 28 en 31 :cursing: saam met die teerpad sal dit seker so tussen 34 en 37 grade celcius voel :eek: :blush: :blink:

 

Daai is seker nie te erg as die wind van voor is dan sal hy nie so warm voel ry maar net by die bome langs dan sal dit beter wees en as jy warm kry, gooi water oor jou dit behoort lekker koel te raak.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout