Jump to content

[Event] Cape Agulhas MTB Classic


Naas V

Recommended Posts

Martiparti-gat...:) daai roete gaan ongelukkig nog toe wees daai dag, privaat grond ens. Ons sal ander plan moet maak, kom maar liewers Bredasdorp toe asb, Hierdie kant is al ons roetes ook nou onderworpe aan permitte -dagpermit is R 50.

 

Praat weer,

 

Naas

 

 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 95
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek's ook in.Verblyf gereel vir naweek.Nog net een keer een van Naas se rides gedoen(Patatfees in Napier)en dit was nice gewees,so sien uit na Struisbaai!

Link to comment
Share on other sites

Ek het die laaste deel vd roete vandag gery (van die witpad af). Dit is regtig die moeite werd! Ek het wel 'n paar keer gestoot deur sand. Ek het ook amper op 'n klein pofadder geval in die los sand - dit het my pols goed opgekry! As iemand nog wonder - dit is 'n propperse roete en is anders as meeste renne wat ek al gedoen het.

Link to comment
Share on other sites

Toe ek die woorde "sand en stoot" sien het ek eerder besluit om die een uit te sit. My dieet die laaste twee weke bestaan uit bier en pizzas.

Link to comment
Share on other sites

Am I missing abything here not knowing any Afrikaans?

Am I missing abything here not knowing any Afrikaans?

 

No Leona, the guys are just saying how much they're looking forward to meet you...just all nice things :)

Link to comment
Share on other sites

Hoe werk timing vir die Race?

Hoe werk timing vir die Race?

 

Manual timing maar "reputably excellent"

Link to comment
Share on other sites

Toe ek die woorde "sand en stoot" sien het ek eerder besluit om die een uit te sit. My dieet die laaste twee weke bestaan uit bier en pizzas.

Nie wat ek bedoel het nie. Was 10m hier en daar. Ek wou maar net die headsup gee om dalk die banddruk 'n bietjie te drop.
Link to comment
Share on other sites

Ek dink die 60km gaan n lekker uitdaging wees.Die hoogwater en springggety kan dinge bietjie moeilik maak op die strand by Brandvlei. Ek sien baie uit na die uitdaging.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout