Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het my 2008 xt groupset toe ingevat om op te sit, maar die machenic het nie geluister.

 

 

 

Nou trek my brake levers verkeerd om.

 

 

 

Linker lever trek voor en regter lever trek agter)

 

 

 

Ek is anderkant om gewoond.

 

 

 

Kan ek net die kabels mooi uitdraai sonder om brakefluit te mors en anders om swop? of sal dit weer gebloei moet word?

 

 

 

of moet ek nuwe "Olives" laat opsit..

 

 

 

 

 

 

 

 

  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

It does not make sense how people can ride ozzie style. Keep everything that got to do with the back on one side, and the front on the other. You will never have a problem.

 

 
Posted

Pops, see no reason why you can't swop them around without dismantling them.

 

My front brake on both my bikes works with my lefthand lever.

 

Posted

Thug, the Shimano brakes are side specific. The reservoir needs to be on top. So the lever must stay put and hoses swopped around. Still say he just needs to get use to it.

 

 
Posted

Popeye jy behoort dit maklik om te ruil. Waar sit jou handbriek vir die fiets. Die beste plek is onder die saal maar oppas net om dit op te trek terwyl jy op die saal sit want dit is hel seer as jy hulle raakknyp!!!!!!!!!

Posted

okei, julle grap gatte

 

 

 

As ek water wil drink, gebruik ek die regterhand om die bottel uit te haal. Meeste van die pad tekens word ook met jou regterhand gedoen.

 

 

 

DWS.. Jou linkerhand is meeste van die tyd op die handlebar, en jou fingers op jou linkerhand gebruik jy om jou "brieke" te tap of te sorg dat jou fiets bietjie stadiger gaan.

 

 

 

As een aap op daai oomblik ook sorg dat jy skeilik moet briek trek.

 

 

 

SAL JY VOOR REM TREK MET DIE HUIDIGE SETUP.

 

 

 

So, whatever jy dink is reg, vir my is dit en maak dit net sin dat jou linker brake lever jou agterwiel briek.

 

 

 

So, maak dit nou sin?

 

 

 

en oomH, MAYBE gebruik jy 'n handbriek op jou tandem, maar ek dink dis tyd dat tannie Meraai jou met daai einste handbriek een teen die oor gee.

 

 

Posted

Hoe de hel briek jy met 'n Camelback!!!!!!!

 

Pops moenie na die klomp swape luister nie. Al my fietse sedert my eerste dikwiel Herculers met 'n three speed het die voorbriek op die regterhand gehad. Dit IS die regte manier (tensy Jan Boreman anners se!!!!!!) en moenie eers na die arreme disleksiese mampara lyster nie!!!!!!!!
Posted

Hey, aapkoppe, het ek julle ander "options" gevra ?

 

 

 

As julle nie my vraag verstaan, vra net, dan sit ek dit in engels of xhosa,

 

 

 

Maruis, jy stuur Lilo rond om jou odd joppies vir jou te doen, ek moet self en my tyd is blerrie skraps.

 

 

 

.

 

 

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout