Jump to content

Recommended Posts

Posted

They sound like a complete saga to set up correctly and require frequent calibration.

 

Aparently they do not give accurate readings if used in a bunch or when ridden into a strong head wind.
Posted

Do a google search or visit cycling forums (power training) and you will find a lot of user reviews of the Ibike. There is also a good few threads in this forums archive discussing it.

Posted

Ja, ek het ook lank gesukkel om dit reg gestel te kry. die enigste slap is om die ding te "true" voor 'n rit.

 

 

 

Ja, dis nie in dieselfde klas as 'n ergomo of ander R10 - 15k power meters.

 

 

 

Jy kan dit optel vir minder as R2K.. Nou jy moet besluit,

 

 

 

is R2K baiie geld

 

 

 

gaan jy genoeg maak uit cycling om daai R2k te verhaal

 

 

 

gaan jy ook die R800 spandeer om die cycling peaks sagteware aan te koop, ibike se software is rubbish

 

 

 

gaan jy rerig volgens power rain

 

 

 

wie gaan jou help om dit te verstaan.

 

 

 

gaan jy jou data gereeld aflaai

 

 

 

wie gaan dit ontleed

 

 

 

**** Jy kan my een koop, stuur my 'n PM met 'n offer ****

 

 

 

Ek was nog net 5 keer op my nuwe padfiets wat ek verlede jaar Feb gekoop het. So, ek kan dit nie gebruik.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout