Jump to content

Ottosdal draf en trap 31 Januarie 2015


Vlakvark T

Recommended Posts

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply
Posted

If the hospitality for the breakfast is the same as for the event on the Saturday I can easily believe it. Since we are from Potch which is not so far we never make us of the breakfast on Sunday.

Posted

Dit gaan warm wees! Onthou die sonskerm en baie water.

Ek hoop dis nat en koel! Gedeeltes van die Noordwes Vrystaat en Wes Transvaal gaan gebuk onder 'n vernietigende droogte en hittegolf toestande. Afgelope Saterdag en Sondag het die termometer hier by ons, naby Bothaville, in die skadu 40oC bereik. Gaan ook die 60 km mtb doen.

Posted

Manne, vat BAIE water en sonskerm saam soos julle se.

 

Dalk kry ons so bietjie reen ook nog....dan gaan dit mos nou lekker wees....

 

Vrouens bly tuis, net ons 2 mans gaan hiervandaan ry.....

 

Sal ons mekaar kan uitken op 'n manier?

 

Soos julle my naam sien "Titan29er".....ry ek 'n groen Titan 29" bike

 

My Samsung se "Accu Weather" se die volgende:

 

Saterdag      Max 25 met bewolk met reen

Sondag        Max 27 met sonskyn

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout