Jump to content

Titan29er

Members
  • Posts

    87
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Titan29er

  1. Wat n lekker naweek. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was ook lanklaas op die fiets, so het net die 20 mtb gedoen en die 10 hardloop. Wanneer behoort die resultate uit te wees? Weet iemand dalk en van die fotos? Waar sal ons dit kan kry? Sal definitief volgende jaar weer daar wees... Dankie aan al die Ottosdalers...
  2. Always an awesome event. Well done to all the organizers, sponsors and marshals. Definitely back next year, hopefully much fitter. Also thanks to all the guys on the track for the advice on cramps etc. Just wish some of the track was open during the year for practice and weekend fun
  3. Is there any brackets available for Iphone 6 to be mounted on a mtb handlebar?
  4. Thanks Gen, Jensie en SilverRider. Will see what next week brings to my side before I can deside to do that race. But ja, it looks nice.
  5. Is die race waarvan jy praat by Reitz...in die Vrystaat? As dit is, dan is dit bietjie ver om te ry vir my. Sal dit ongelukkig dan moet skip.
  6. SilverRider; waar en wanneer is die Hartbees Mieliemyl?
  7. Wanneer dink julle sal die "official" results uit wees?
  8. Gen.....die graspolle was daar gewees hoor....of ek het hulle almal net raak gery. Sjoe, my agterwereld was seer van al die gestampery op die graspolle. Maar nogsteeds, ek het dit terdee geniet en sal volgende jaar terug wees. Silverrider....miskien ontmoet ons mekaar volgende jaar??? Happy cycling all you Hubbers
  9. Rookie Zero and Sniffie......you guys must be riding a lot. Doing the 60k in 2:40's. Dammit man, ek doen die 40k in 2:30.....en dis op n "flat track". Well, my hat is of for you, well done. You are an inspiration to me, so that I can cycle more....and to get fit...haha wel gedaan aan Willa en die Ottosdal gemeenskap, dit was 'n baie goeie event. Sal volgende jaar terug wees
  10. What a weekend. The route on the 40k was not so bad...nice and flat. The graspolle and huge holes in the ground at some times was very interesting. According to my bikes "cateye", i did the 40k in 2:30:39 Will be back next year...
  11. Klink nogsteeds awesome manne, bier, son, reen, modder, papwiele en als. Ek moet net onthou om vir my 'n nuwe Puncture kit te gaan koop vir my tubeless wiele voor ons hier ry vanmiddag. Ons kamp die naweek blykbaar by een of ander kerk daar, saam Rustenburg se "Run/Walk for Life" spannetjie....(my swaer se span maats) Die dag moet nou verbygaan sodat ons die pad kan aanvat
  12. Ag nee, so ek moet maar die "sludge" ingooi en wiele regkry.....
  13. Ok good. Dalk kry ons mekaar nog voor die wegspring. Sien julle manne dan daar. Glo dit gaan lekker wees
  14. Of kyk maar net vir die ou wat agter ry met n groen Titan29er...hahaha. Redelik onfiks, kleinding hou my uit die oefening uit, maar ek kla nie daaroor nie.
  15. Heel moontlik...ek hou nogals van die groen...hehe Andersins sal dit n wit en blou top wees.
  16. My Samsung se "Accu Weather" se die volgende: Saterdag
  17. Manne, vat BAIE water en sonskerm saam soos julle se. Dalk kry ons so bietjie reen ook nog....dan gaan dit mos nou lekker wees.... Vrouens bly tuis, net ons 2 mans gaan hiervandaan ry..... Sal ons mekaar kan uitken op 'n manier? Soos julle my naam sien "Titan29er".....ry ek 'n groen Titan 29" bike My Samsung se "Accu Weather" se die volgende: Saterdag Max 25 met bewolk met reen Sondag Max 27 met sonskyn
  18. Ons is ook oppad. Ek doen die 40km Mtb an dan die 5km run... Behoort absoluut wonderlik te wees.... Sien julle daar
  19. Thanks all for the replies. ArnoRtb, het al die night ride gedoen en was bitter lekker. Met die kleinding (baba dogter) by die huis is ditsoms moeilik om in die aande te gaan ry. Maar ek sal plan sien om julle weer te join een of ander tyd. Stuur asb jou selnommer dan kan ek dit stoor op my foon vir die toekoms. Dankie
  20. Hi hubbers, just want to find out if there is some guys here staying in the Rustenburg region? Would like to find out where one can go riding and where it is not to dangerous!? Looking for some nice single tracks or jeep tracks. Any suggestions will be appreciated. Stay on 2 wheels....... Regards
  21. Titan29er

    Eina

    Oh my shattered nerves....... Sterkte mannetjie.....hoop jy is sommer gou weer terug op die been
  22. Sorry for asking, but where is this "spruit" you guys are talking about?? Coming from North West, have no idea where this place is..
  23. Hi All, just putting this question out there, as I am clueless on the branded cycling gear. What should or must one do to get branded cycling gear? I see a lot of cyclists with branded clothing and was wondering if you get those in your LBS for sale or should those specific company sponsor you? It always looks nicer to have those branded clothing than the "sport shops" clothing... Any feedback will be appreciated....good or bad.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout