Jump to content

Titan29er

Members
  • Posts

    87
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Province
    North West
  • Location
    Rustenburg
  1. Wat n lekker naweek. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was ook lanklaas op die fiets, so het net die 20 mtb gedoen en die 10 hardloop. Wanneer behoort die resultate uit te wees? Weet iemand dalk en van die fotos? Waar sal ons dit kan kry? Sal definitief volgende jaar weer daar wees... Dankie aan al die Ottosdalers...
  2. Always an awesome event. Well done to all the organizers, sponsors and marshals. Definitely back next year, hopefully much fitter. Also thanks to all the guys on the track for the advice on cramps etc. Just wish some of the track was open during the year for practice and weekend fun
  3. Is there any brackets available for Iphone 6 to be mounted on a mtb handlebar?
  4. Thanks Gen, Jensie en SilverRider. Will see what next week brings to my side before I can deside to do that race. But ja, it looks nice.
  5. Is die race waarvan jy praat by Reitz...in die Vrystaat? As dit is, dan is dit bietjie ver om te ry vir my. Sal dit ongelukkig dan moet skip.
  6. SilverRider; waar en wanneer is die Hartbees Mieliemyl?
  7. Wanneer dink julle sal die "official" results uit wees?
  8. Gen.....die graspolle was daar gewees hoor....of ek het hulle almal net raak gery. Sjoe, my agterwereld was seer van al die gestampery op die graspolle. Maar nogsteeds, ek het dit terdee geniet en sal volgende jaar terug wees. Silverrider....miskien ontmoet ons mekaar volgende jaar??? Happy cycling all you Hubbers
  9. Rookie Zero and Sniffie......you guys must be riding a lot. Doing the 60k in 2:40's. Dammit man, ek doen die 40k in 2:30.....en dis op n "flat track". Well, my hat is of for you, well done. You are an inspiration to me, so that I can cycle more....and to get fit...haha wel gedaan aan Willa en die Ottosdal gemeenskap, dit was 'n baie goeie event. Sal volgende jaar terug wees
  10. What a weekend. The route on the 40k was not so bad...nice and flat. The graspolle and huge holes in the ground at some times was very interesting. According to my bikes "cateye", i did the 40k in 2:30:39 Will be back next year...
  11. Klink nogsteeds awesome manne, bier, son, reen, modder, papwiele en als. Ek moet net onthou om vir my 'n nuwe Puncture kit te gaan koop vir my tubeless wiele voor ons hier ry vanmiddag. Ons kamp die naweek blykbaar by een of ander kerk daar, saam Rustenburg se "Run/Walk for Life" spannetjie....(my swaer se span maats) Die dag moet nou verbygaan sodat ons die pad kan aanvat
  12. Ag nee, so ek moet maar die "sludge" ingooi en wiele regkry.....
  13. Ok good. Dalk kry ons mekaar nog voor die wegspring. Sien julle manne dan daar. Glo dit gaan lekker wees
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout