Jump to content

hoe was die lang een gewees?


Cois

Recommended Posts

Hoop almal het 'n lekker lang naweek gehad. My lang naweek is kort geknip deur 'n ou wat verslaap het (nou is ek terug by die werk)

 

 

 

Wat 'n naweek. Saterdag gaan padfiets ry. Was 'n baie lekker dag gewees met 'n temp van 34 in Bronkhorstspuit. So bietjie "Bad Luck" geslaan met 'n pap wiel so 26 km in my rit in. Gelukkig was dit net 3 kilo's van die huis af gewees, maar dit het die einde van my oefen planne vir Saterdag beteken.

 

 

 

Sondag het ek die Gary Fisher af gestof en bietjie na 'n wildsplaas (eZomvelo of so iets) toe geneem. Dit was bietjie warm daar gewees met 'n maks van 37. Dit voel of ek die enigste persoon was wat in die son gekom het. Ek het so 3 uur se bergfiets ingekry vir die dag (Sondag)

 

Een les wat ek geleer het is dat 'n spoed hobbel mens lekker "air" gee as jy dit teen 'n baie hoe spoed tref, maar om dan reg te land is die ander probleem smiley11.gif

 

 

 

So dit is my naweek versl*g. Met net so oor die 4 uur se fietsry die naweek in het ek agter gekom die 94.7 is naby, en daar is so min tyd voor die rit (gelukkig gaan ek op verlof Vrydag smiley4.gif .

 

 

 

Hoop julle het ook so lekker fietsry naweek gehad.

 

 

 

Groete

 

 

 

Francois smiley9.gif

Link to comment
Share on other sites

Cois, het op 'n keer, many moons ago, 'n naweek gekamp by eZemvelo, was nogals 'n awesome gevoel om daar tussen die renosters rond te ry met die MTB. Was regtig 'n cool naweek!!!

Link to comment
Share on other sites

Is nogal nice. Ongelukkig was dit warm gewees, so ons kon net so 80 meter van hulle af gekom het. Maar dit was baie lekker toe daar so paar wildebeeste langs my gehardloop het. Nou weet ek hoe het daai leeu in Lion King gevoel. (en daar was net 4 wat saam my gehardloop het smiley11.gif .

Link to comment
Share on other sites

was just thinking when rweading Cois's post...We must organise a MTB Camping Weekend there... Just dunno when???!!!

Link to comment
Share on other sites

was just thinking when rweading Cois's post...We must organise a MTB Camping Weekend there... Just dunno when???!!!

 

Yup sounds like a good idea but as you say, WHEN ???

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

As julle laat weet kan ek so iets reel. Ons is vriende met die Head Warden. Kan dalk so afsl*g paket reel vir 'n naweek...

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout