Jump to content

Faircape loop distance?


PdeB

Recommended Posts

Posted

Yes you can, and the first section is a lovely piece of ST. The second bit is on jeeptrack and takes you through farmland/vineyards and spits you out on Adderley again. 

I quite enjoy this link from Malans to Adderley. 

 

Verduidelik gou, as ek die ingang vat bo op Malanshoogte, kom af tot heel onder met single track, waar vat ek die uitgang na Adderley? Is daar bordjies?

Posted

Verduidelik gou, as ek die ingang vat bo op Malanshoogte, kom af tot heel onder met single track, waar vat ek die uitgang na Adderley? Is daar bordjies?

Yes, there is a board, As you ride through the vineyard. Once the vineyard is on you right towards the end you will see the exit board and A frame.

 

Hope that makes sense

Posted

Waar die ST ophou, eindig jy op 'n plaaspaaidjie op. Hy kronkel so tussen die landerye en wingerde deur. Daar is bordjies wat jou aandui, baie maklik om te volg. Jy eindig dan op by die 2de A-Frame waaroor jy gaan soos jy van Adderley af inkom. Gaan links oor A-Frame tot by Adderley. 

 

Baie maklik, selfs ek het nie die eerste keer verdwaal nie.  :whistling:  :ph34r:

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout