Jump to content

Recommended Posts

Posted
Ag nee wat' date=' ek en Big H doen so bietjie "sparring" van tyd tot tyd... hou ons in shape vir die groot fights[/quote']

So eintlik se jy jys bang vir big h??

 

Het jy al gesien hoe lyk Big H???????DeadConfusedDead
Posted
Ag nee wat' date=' ek en Big H doen so bietjie "sparring" van tyd tot tyd... hou ons in shape vir die groot fights[/quote']

So eintlik se jy jys bang vir big h??

 

Het jy al gesien hoe lyk Big H???????DeadConfusedDead

 

Praat ons nog van BigH se Size hier ?  LOL
Posted

Ek sal nie se bang nie.... meer geintimideerd.....soos wanneer jy naby n groot objek staan en die ding gaan staan en val op jou

 

Jy sien ek is eintlik sy mentor, ek gee hom guidance as hy so blindelings in daai religious hub crusades van hom betrokke raak. Maar hy luister nie altyd nie. Maar ons sal dit nog regkry.
Guest Big H
Posted

Slim Jannie!!!!!!! Al wat ek van die Hyper to Hyper onthou is so paar ongeskikte fietsryers wat op my gevloek het daar naby waar R556 oor die Highway (R59) gaan. Ek hoop regtig nie dit was jy en daai Rabubi en Chaingang nie. Ek het altyd gedink julle is oulike mense. Is dit daai hyper wat hulle julle hele bunch ge-DQ het. Serves you right!!!!!!!!

 

Wys die tipe fietsryer en mens wat jy is wat neerkyk op ander fietsryers (gioed of sleg)

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout