Jump to content

Shimano 105 R7000 shifter

Lizzard30

Recommended Posts

Posted

Enige iemand anders wat ook sukkel met "indexing" op RD? LbS het al alles probeer. Nuwe cabling "inner and outer"

Die ratte kry ons met glad nie "smooth" nie. Ons het shimano geskakel en hulle het voor ons diagnose kon gee gevra of dit regter shifter is en 105 R7000 reeks. Volgens my opinie dan n probleem bekend aan hulle. Wel n 2 weke wag vir antwoord op "claim" is wat voorle...

Let your LBS check if your derailleur hanger is bent. I have seen many times how people struggle to index their gears just to find the derailleur hanger is bent. 

Posted

Seker stupid vraag, maar is die shifter en RD die 105 / 7000 reeks?

Nee ek mag dalk jou laat verkeerd verstaan het. Ons kry nie die indexing reg op ratte op RD nie. Maar dit blyk of die STI regs foutief is.

Posted

Let your LBS check if your derailleur hanger is bent. I have seen many times how people struggle to index their gears just to find the derailleur hanger is bent.

We have checked that first.. the hanger is one of those longer one that looks like a mtb one.. well STI is at shimano now. Will report back when i get answers from them.

What was funny when we phoned shimano to inquire if they had any issues they immediately asked if its the right hand side? Wich it is. If you google there is complains about left hand side...

Posted

Nee ek mag dalk jou laat verkeerd verstaan het. Ons kry nie die indexing reg op ratte op RD nie. Maar dit blyk of die STI regs foutief is.

Ok dan klink dit vir my soos waarborg dan.

Wat ek bedoel het met my vraag of beide die STI en RD van dieselfde reeks 105/7000 kom was dat partykeer as mens reekse meng werk dit nie altyd 100%. Maar soos ek verstaan is alles 105/7000.

Ja alles selfde. Is n nuwe fiets. Fiets is 2mnde oud. Sowat 600km gedoen..

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout