Jump to content

Recommended Posts

Posted

We have a raleigh T6000 tandem. We find that when riding downhill the tandem is not hitting the speed everyone is talking about even if it is on the heaviest blade. The chainrings on the tandem is 52/39/30. Our bikeshop says we should put the rotoblades on because they have a 56 blade. Will this solve the problem or are we doing something wrong on the downhills?RaceChick2008-06-23 06:47:23

Posted

also look at changing your chainrings keep the small one and buy yourself a 42 56 chainring set from shimano they will work on the truvative cranks and then go ride smiley1.gif

Posted

also look at changing your chainrings keep the small one and buy yourself a 42 56 chainring set from shimano they will work on the truvative cranks and then go ride smiley1.gif

Thanx,that makes sense to me.

Posted

if i could answer that question about cadence look at about 85 to 90 in your harder gears and about 95-110 for easier it will help on the climbs

Guest Big H
Posted

Luister na wat die mense se.

Eerstens sussie dit is chainrings.

Vergeet van die fancy Rotor blades en ander fancy ovaal chainrings. Dit kos baie geld en is overrated.

Cranks is die goettere waaraan jou trappe vas is. Daar kan jy ook verkillende lengtes kry maar dit wil julle nie nou al doen nie. Kry vir julle die chainring grootte wat gaan werk.

Onthou Shimano se voorste derraileur het spesifieke spesifikasies (vind uit hieroor) wat jou beperk tot die aantal tande wat dit kan van een chainring na die volgende kan shift ("throw" is die regte woord dink ek). Enigiets buite die spc en julle gaan begin sukkel. Ek persoonlik verkies 'n 55 tand chainring voor en dan die 11 tand kleinste rat op die cassette. Natuurlik omdat ons ou mense is gebruik ons 'n 11  tot 27 tand cassette.

Just get a BIG Chainring!

Posted

RaceChick]Dankie limosine, sal dit eers probeer want 'n rotoblade crankset kos ?R2000. As ek mag vra, wat se cadence trap julle op die tandem?

Op die oomblik het ek nog nie 'n tandem nie.Ek het een bestel ek dit het Vrydag hier by ons fietswinkel gearriveer. Hulle is besig om dit aanmekaar te sit.Ek behoort hom seker teen die naweek te kry. Maar ek het dieselfde peobleem met my padfiets gehad.Ons bly in 'n berge area en my agterste casette was 12/27. Teen afdraendes het ek uit cadence gehardloop. Ek het net die 12 met 'n 11 vervang en jy kan nie nie verskil glo nie. Die Cannondale wat ek hopelik Vrydag kry se groottste ring voor is 'n 53 maar agter ook 'n12/25.Weereens het ek reeds gevra dat hulle die 12 met 'n 11 moet vervang. Ek hoop dit maak vir jou sin wat ek s?. 
Posted

Luister na wat die mense se.

?

Eerstens sussie dit is chainrings.

?

Vergeet van die fancy Rotor blades en ander fancy ovaal chainrings. Dit kos baie geld en is overrated.

?

Cranks is die goettere waaraan jou trappe vas is. Daar kan jy ook verkillende lengtes kry maar dit wil julle nie nou al doen nie. Kry vir julle die chainring grootte wat gaan werk.

?

Onthou Shimano se voorste derraileur het spesifieke spesifikasies (vind uit hieroor) wat jou beperk tot die aantal tande wat dit kan van een chainring na die volgende kan shift ("throw" is die regte woord dink ek). Enigiets buite die spc en julle gaan begin sukkel. Ek persoonlik verkies 'n 55 tand chainring voor en dan die 11 tand kleinste rat op die cassette. Natuurlik omdat ons ou mense is gebruik ons 'n 11? tot 27 tand cassette.

Dankie Oompie, nou het ek weer 'n paar dinge geleer.

Posted
Limo' date=' onthou om vir ons 'n foto te plaas van jou nuwe tandem.
smiley4.gif [/quote']

Ek sal verseker. kan nie wag om hom te kry !!! Ek weet nie of ek bang of opgewondeWink is nie
Posted
Vergeet van die fancy Rotor blades en ander fancy ovaal chainrings. Dit kos baie geld en is overrated.
Hey Big H, those Q-rings work as nr1 it is like putting extra teeth on the blade and secondly climbing with Q is awesome. Since going Q might boet and I have never touched granny again and we come in at 200kg ex the bike.

If you set things up correctly there are times when you can use the entire cluster with going to middle blade. Not too sure how much extra speed they want but we get 65 km easily on the flats.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout