Jump to content

Recommended Posts

Posted

My man en seun oefen elke aand hier langs mekaar op hulle fietse. Die fietse is gemonteer op hulle RavX en TraXx staanders.

 

My man het al jare lank sy CycleOps Powertap op sy agterwil en my tienerseun het sopas ‘n oefenhorlosie Lefun Fitness Activity tracker gekry.

 

Alhoewel ek kan sien dat alle inligting na die oefensessies afgelaai kan word wil ons graag die metings op die rekenaarskerms kan sien terwyl hulle oefen. Hoe doen ons dit?

 

Dit sal die kompeterende uitdaging makliker maak. Noudat my seun ook ry word daar elke kort-kort gevra om te kyk en my man dra moet ongelukkig ‘n bril brgin dra om naby te kan sien. Met die sweet wat hom aftap is dit nogal ‘n probleem!

Posted

Hi Marichen,

 

Watter informasie spesefiek wil jy op die skerm wys?

 

Heart Rate? 
power? (Watts van die cycle ops powermeter)

 

Ek ken nie die Lefun toestel nie.

 

Soos Fanie sê, mens kan Zwift gebruik ( maandelikse subskripsie) 

daar is ook ‘n program met die naam Trainer Road waar mens kan oefeninge laai, en dan word watts en HR asook spoed en afstand op die skerm gewys. Maar dis nogal ingewikkeld om op te stel, en mens het Ant+ Usb dongles nodig en ‘n laptop.

 

As jy vir ons kan sê watter info julle presies wil sien, sal ons beter kan help.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout