Mariechen Posted February 3, 2021 Posted February 3, 2021 My man en seun oefen elke aand hier langs mekaar op hulle fietse. Die fietse is gemonteer op hulle RavX en TraXx staanders. My man het al jare lank sy CycleOps Powertap op sy agterwil en my tienerseun het sopas ‘n oefenhorlosie Lefun Fitness Activity tracker gekry. Alhoewel ek kan sien dat alle inligting na die oefensessies afgelaai kan word wil ons graag die metings op die rekenaarskerms kan sien terwyl hulle oefen. Hoe doen ons dit? Dit sal die kompeterende uitdaging makliker maak. Noudat my seun ook ry word daar elke kort-kort gevra om te kyk en my man dra moet ongelukkig ‘n bril brgin dra om naby te kan sien. Met die sweet wat hom aftap is dit nogal ‘n probleem!
fanievb Posted February 4, 2021 Posted February 4, 2021 wat van zwift?jou man kan inteken en as jou seun onder 16 is kan hy gratis ry.https://community.bikehub.co.za/topic/184447-cheapest-idt-set-up-for-zwift/ Jakkals. 1
RocknRolla Posted February 4, 2021 Posted February 4, 2021 Hi Marichen, Watter informasie spesefiek wil jy op die skerm wys? Heart Rate? power? (Watts van die cycle ops powermeter) Ek ken nie die Lefun toestel nie. Soos Fanie sê, mens kan Zwift gebruik ( maandelikse subskripsie) daar is ook ‘n program met die naam Trainer Road waar mens kan oefeninge laai, en dan word watts en HR asook spoed en afstand op die skerm gewys. Maar dis nogal ingewikkeld om op te stel, en mens het Ant+ Usb dongles nodig en ‘n laptop. As jy vir ons kan sê watter info julle presies wil sien, sal ons beter kan help.
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now