Jump to content

Chainring trouble - quick fix, anyone?


Recommended Posts

Posted

Polar 725x.  Jy kan dan die Cat eye af haal.  Dan kan jy 'n Ipod holder kry as jy 'n Ipod het.  Ooh Ooh,  Jy kort 'n GPS.  Of dalk 'n palm.  Dan kan jy terwyl jy fiets ry die hub besoek en posts maak.

Posted

 

Polar 725x.  Jy kan dan die Cat eye af haal.  Dan kan jy 'n Ipod holder kry as jy 'n Ipod het.  Ooh Ooh' date='  Jy kort 'n GPS.  Of dalk 'n palm.  Dan kan jy terwyl jy fiets ry die hub besoek en posts maak.[/quote']

jy is SO reg, Cois !LOL

Ek het 'n Suunto T6 wat in my polar se -handlebar-gadget sal pas ... en het nog nooit die bike pod gebruik nie; miskien is nou 'n goeie tyd om dit ook sommer op te sit

 

So ... my handlebars is nou vol; daar's nie plek vir die palm nie Cry

 

Posted

Dink net.  Met al daai gadgets sal jy altyd plek in die bondels h?.  Maak net seker jy ry met 'n late in die een had, en 'n selfoon in die ander. smiley36.gif  Joke net.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout