Jump to content

Sabie Experience Training


wannabepro

Recommended Posts

  • Replies 50
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

 

haha ja cherry...ek hoop net ons m oet nie by die mamba opgaan nie want anders kan ek nou maar al my hike skoene saam vat......o vrek nou begin ek weer stres

 

gelukkig gaan psycho hulle daar wees...."gawe" klomp manne

 

hiehie - ons gaan "voluit" gaan (so paar van die backrunners bietjie "mentor") - hoop net hulle skors ons nie na dag een nie

 

Psycho - waar is daai ouens wat ons fietse gaan was' date=' al iets van hulle af gehoor?
[/quote']

 

"gawe" klomp manne????????????????LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

nameless, kom ons kyk of ons tenminste die jaar al op dag 1 so 2 time penalties kan kry, vir morele ondersteuning aan die backmarkersWinkBig%20smile

 

Nee, jong daai twee narre koop seker chamios, ek het hulle laat weet dat my baby maar n sensitiewe vel het.......Tongue het jy hulle laat weet dat hulle tenminste die bikes mot pollish ook, ek meen n podium op n vuil bike is dalk vir Mullet ......... maar nie vi ons nieWinkLOL

 

Amoryn, jongie ja, sorry maar pak maar daai stap skoene vir MambaWink en bring jou bike vir die "wash" by ons dit gaan erger as 94 MTB weesLOLWink

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout