Jump to content

Recommended Posts

Posted

In die nuwe Mountain Bike tydskrif is daar 'n artikel oor plekke waar om te ry. Die een plek verwys hulle as Magaliesberg, Noordwes provinsie. Ek het toe die aanwysings probeer volg en dit lyk vir my soos Kromdraai. Sov?r dit my aangaan in dit 'n hele paar myle weg van die Noordwes provinsie. Ek weet nie wie skryf die goed nie. Seker weer daai mense in Slaapstad wat die artikel by kerslig moes skryf.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout