Jump to content

Shimano Flight Deck on Deore... Problems


Recommended Posts

Posted

My Average and Max Speed does not show anymore on the Flightdeck. On my Sti's on the road tandem when this happened you cleaned the contacts on the inserts where the wire go in on the STi. What do you do on Deore. I have changed the batteries. The Flightdeck is the cordless one.

 

This is not much of a hassle because all those info is shown on the Polar 725x..... I just like things to work.

 

Thanx in advance.
Posted

S? saam met my Oom....

STADIG......

 

S....H......I.......M......A......N.......O.......

 

Dis waar oom se probleem l?........http://s3.amazonaws.com/advrider/amazon.gif

 
Posted

Is daai Commondale waarme jy jou Epiese rit gery het na die ARGUS laas jaar 'n singlespeed met Record track components op, of het jy SHIMANO op dit, toe!!!!! kom erken nou maar voor al die mense jy was nie getrou nie. Ek belowe ons sal nie vir jou lag nie..... wel nie hardop nie!!!!!!!

 

Na jou kritiek en my sarkastiese antwoord het jy enige raad of verstaan jy nie hoe tegnologie werk nie!!!!!!!
Posted

Om ou Groot Lem of Latrinus aan te haal.....

"Sticks and stone might brake my bones but wips and chains excite me!!"

http://www.advrider.com/forums/images/smilies/Whip.gif

 

Die ou fietsie was toegerus met Sram X.0.  Net die beste vir ouens wat Campy ry...!!

 

Meer ernstig.

Ek weet nie of die seine dalk mekaar bots nie.  Haal die Polar af en kyk of dit dan werk. 

 

Ek weet in die verlede het eenvoudige goed soos 'n liggie (Cateye) wat flikker (al is hy nie aan nie) met die sein gebots en marakas veroorsaak......
Posted

Spidy dit het die afgelope jaar gewerk.... myself dink dat dit dalk vuilgeid in die switches is. Sal maar strip en spuit met Q 20

Posted

Oom my pa het dieselfde probleem gehad met sy flightdeck.  Ons het hom toe na die LBS geneem waar oom Jacques hom reg gemaak het.  Ek kan nie onthou wat fout was nie, maar van dag een af sukkel my pa ma bietjie met die flightdeck. (Hy het Sora op die padfiets)

 

Ek weet die flightdeck is nogal 'n moeilike rekenaar om reg te maak werk.  Dalk vir die Japs 'n klein mail stuur en hulle vra hoe om die ding te maak werk...
Posted

Cois stuur my asseblief 'n telefoonnommer en besigheid naam van oom Jacques?????

Posted

I looove my Flightdeck. Never had a single days' problems. But mine is not cordless. It's the piece of Shimano equipment that will keep me using Shimano.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout