Jump to content

Food for multi day event


amoryns

Recommended Posts

So what food do you take on the bike for a multi day event. I am doing the sabie maar weet ek sal nie vir 4 dae aan mekaar gels en gu kan drink nie

Link to comment
Share on other sites

I would suggest simple foods that are easy to digest.

 

Breadrolls, Evox enegy bars.

 

It is suggested:

sub 1 hour, electrolytes

1 -2 2hrs carbo drinks and gels

3hr plus carbodrinks gels and solid food.

 

There is great book by Chris Carmicheal, Food for fitness

 

Its excellent and tells you all you need to know. Carol Austin has it www.activeworx.co.za or at amazon
Link to comment
Share on other sites

Amoryns.

 

Ons het BAIE ge?et!  Energy Bars. ('n Groene wil ek NOOIT weer sien nie!!!)  Jaco het hulle in sy kas gehad vir 2 jaar en toe saamgevat Epic toe.

 

Daagliks:

2 Energy bars elk. 
Piesang
Appel (Baie lekker!!)

Muffen

Genoeg water

Kafien pilletjie ingeval jy muur slaan

Jelly babies

 

Dis dit wat ek kan onthou. 

Hoop dit help....
Link to comment
Share on other sites

waar kry mens daardie kafein pilletjies? het jy die muffiin net in jou camelpack gedruk...dit gaan pretty gesqaush wees met al die crap wat ek in myne het

Link to comment
Share on other sites

 

Voor die ride:

- drink jou bottel Energade/Carbo op vandat jy opstaan tot voor jy opry wegspring toe

- eet 'n breakfast bar tipe ding in die halfuur of so terwyl jy by die wegspring wag

 

Tydens die ride kan jy maar "normaal" eet & drink.

- vat maar jou gels & energy bars soos gewoonlik, jy drink hulle tog nie aanhoudend nie

- vat iets souterigs soos stukkies droewors om die eentoonigheid te breek

- drink carbo drinks & water (dit kan BAIE warm raak op plekke)

- rosyntjies & jelly babies

 

Na die tyd:

- recovery drink so gou moontlik (hoog in carbo & protein)

- Wimpy burger en groot milkshake vir lunch

- Spur steak en groot milkshake vir aandete

 

Bel my as jy meer wil weet. C

 
Link to comment
Share on other sites

Amoryns.

 

Ons het BAIE ge?et!  Energy Bars. ('n Groene wil ek NOOIT weer sien nie!!!)  Jaco het hulle in sy kas gehad vir 2 jaar en toe saamgevat Epic toe.

 

Daagliks:

2 Energy bars elk. 
Piesang
Appel (Baie lekker!!)

Muffen

Genoeg water

Kafien pilletjie ingeval jy muur slaan

Jelly babies

 

Dis dit wat ek kan onthou. 

Hoop dit help....

 

Waar kry 'n mens hierdie pille ????????/

 

"DTThumbs%20Up"
Link to comment
Share on other sites

 

jy kan ook 'n toebie probeer maar soos ek jou ken gaan jy so jaag dat jy bloedrooi in die gesig is en nie stop om te eet nie

 

probeer sakkie Bioplus ipv kafeinpilletjie

gooi ook sakkie Rehydrat in jou backpack

 
Link to comment
Share on other sites

Last year we ate either a gel or energy bar every hour (mixed Jungle ones with PVM ones so as not to get to monotonous). At the watering points had a banana/piece of chocolate just for variety. Took some jelly babies and ate them now and then just for sommer!

Took 1.5 liters of FIT Carbo Supreme and then filled up with Powerade at the last watering point each day. This made sure we had enough to drink till the finish and also gave some variety cause even FIT can get a bit much after a while.

 

Also ate a free 'Chelsea bun' at the finish!

 

Used a recovery drink immediately after finishing (FIT Dura Train in our case).

 

My opinion is to make sure that you start eating relatively early and have a routine of eating something regularly throughout the ride. Helps not to suddenly run out of energy just cause you weren't hungry the first hour or 2!

 

I have it on good authority that there will be watermelon available at the watering points. If the weather is hot it's the best refresher!

 

Does it help?
Link to comment
Share on other sites

die bioplus is nie goeie ding nie trackz...my jongste sussie het daardie goed met die ofm gedrink....die volgende dag was sy so flou dat sy nie haar oe kon oophou nie

Link to comment
Share on other sites

 

Self nog nie eintlik peanuts probeer nie ... try dit en laat weet hoe dit gaan.

 

Persoonlik is ek te bang vir 'n peanutp**p op die presiese oomblik dat 'n cute camoqueen verbykom.

 
Link to comment
Share on other sites

.... kan nie dink dat Bioplus dit kan doen nie  - dis maar net goedkoop Red Bull - werk vinnig uit jou stelsel uit

 

Ek hou dit maar vir 'n noodgeval - normaalweg en op Sabie behoort 'n GU jou in elk geval weer vinnig (10-15min) reg te kry as jou energie laagloop - jy behoort nie Bioplus nodig te he nie

 
Link to comment
Share on other sites

It depends - some people can't eat at all on the bike. The real trick is to make sure that you eat enough when you are off the bike to replace all the energy spent.

 

Limit your losses on the bike with energy drinks and gu's, and other things (peanuts/dried fruit, jungle oats bars, muffins, potatos - whatever does it for you), and focus on taking in enough food as soon as possible after finishing...

 

Link to comment
Share on other sites

Amoryns..... die peanuts is lekker as mens laaaaaank en ver ry, ons het dit by TransBaviaans geeet, maak vir n goeie breek in die soet smaak van die gels en goed.

 

Eet genoeg voor die tyd maar sorg dat jy n bar of twee saam vat, moenie snaakse goed vat wat jy nie ken nie. Ekt laas jaar op FastFuel bars gery en dan ook maar die gels. Die bars het goed gewerk.

 

Daar was ook piesangs by die waterpunte gewees, en ek en nameless het maar ons kwota volgemaakEmbarrassed dit help nogal, maar is sheet sleg as jy hom saam gery het.

 

n Appel werk ook goed, en die natuurlikke suiker is altyd goed.

 

Woolworths verkoop baie lekker rich cherry cake,  Whoooohooooo man is dit lekker, is ook maar bietjie soet maar nie so erg soos gels en so..... sny dit in stukkies en draai in foelie toe. Eintlikke ding is regte x-mas koek, maar ek weet nie of die brandewyn so goed gaan af gaan met jou nieWink

dink nie jy kry dit met vlou oros nieWink

 

As jy meer inligting soek pm my maar, ons kan reel

 

Bikewash en allThumbs%20UpWinkLOL

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout