Jump to content

NCR - Some carbon fibre questions

Recommended Posts

Posted
H' date=' you didn't read that link I sent, did you? [/quote']

Yes working my way through it and surely I will get the answers as the tanks those guys made are incredible. Was sppedreading and autoclave caught my eye. Will read it properly @ home. Contractor making a balls-up on the ETB and I need to go to site.
Posted

Nathrix hulle kos so R1500 met radio battery en laaier. Crash kit is ekstra  en ek het ekstra battery, blades, blade grips ens bestel. Als en als werk dit uit op sowat R2400-00

Posted

Nathrix hulle kos so R1500 met radio battery en laaier. Crash kit is ekstra  en ek het ekstra battery' date=' blades, blade grips ens bestel. Als en als werk dit uit op sowat R2400-00[/quote']

Ek sal definitief a crash kit moet saam koop om so iets te tackle. Die prys is ook nie te b@d nie..Sal bietjie gan loer by die hobby shop Saterdag, dankie Oom H.

Posted

Where can I buy carbon fibre tubing and sheets? I need a flat sheet approx 400mm x 400mm and 2 - 3 mm thick. I need a tube 10 - 15 dia and a small tube 5mm dia.

Further' date=' can carbon fibre be bent by heating and folding..... same as you would bend plastic or perspex.

I assume Carbon fibre can be drilled, cut and sanded. I also assume that protective gear like a facemask needs to be worn.

Any advice or replies will be appreciated.
[/quote']

Those are the lightest, yet most laterally rigid questions I've ever seen on this forum...

Posted
Nathrix hulle kos so R1500 met radio battery en laaier. Crash kit is ekstra  en ek het ekstra battery' date=' blades, blade grips ens bestel. Als en als werk dit uit op sowat R2400-00[/quote']

Ek sal definitief a crash kit moet saam koop om so iets te tackle. Die prys is ook nie te b@d nie..Sal bietjie gan loer by die hobby shop Saterdag, dankie Oom H.

Waar bly jy????? In Pretoria gaan kyk daar by Jix Hobbies daar by die Menlyn Retail Park, langs die Pro Shop. Praat met Terry. Se ek het jou gestuur. Ek vlieg tans 'n E-sky Lama V4. Baie goeie beginner heli.

Ja soos jy se is crash kits baie belangrik. Ek is deur 'n hele klomp blades tot nou toe. Tafels en stoele en mure wat voor jou inspring!!!!!!

Hulle website is www.jixhobbies.co.za

Posted

one of my mates bought one of these. I was at his flat when he got it.

He tried to show off to me in the parking lot and crashed it into someone's car on the first flight......

ha ha ha, jis ek lag nou nog as ek daaraan dink
Posted
one of my mates bought one of these. I was at his flat when he got it.

He tried to show off to me in the parking lot and crashed it into someone's car on the first flight......

ha ha ha' date=' jis ek lag nou nog as ek daaraan dink
[/quote']

Ja die goed is lekker om te vlieg, as jy eers kan. Dit is definitief NIE speelgoed nie en is baie moeilik om te vlieg. Vat baie konsentrasie en baie tweehandigheid.

So die Bulls byvoorbeeld sal baie sukkel om die goed te vlieg.Big%20smile

OK ek sal nou ophou om jou te taart oor die Bulls en jou geliefde DanvilleEvil%20Smile
Dirty Twin2008-10-29 08:07:52

Oukey jy het gevra daarvoor ....... jou moer, skroefmoer, sluitmoer, teenmoer, kartelmoer, klemmoer, borgmoer, dopmoer, kriemoer, splitmoer, moerkoppeling, moerplaat, moerskroef, moersleutel, blindemoer, moerhamer, stelmoer, omjang moer en ma van dierkleintjies!!!!!!

 moer, (-e), nut (on bolt); female screw.

LOLLOLLOLLOLLOL

Ok Totsiens

I Had fun today.

Have a good one.
Posted

It's very hard to get a stiff sheetof carbon to remain on a mould without vacuum bagging it. In fact it's nearly impossible.

As the resin starts the crosslinking process it stiffens and lifts the carbon sheet off the mould.

Even surfboards are vacuum bagged to ensure proper adhesion between layers and shape conformity

Carbon skids and battery holder on the chopper would look extremely bling...... but, I will have to settle with aluminium and paint it matte black. The tailfins are plain flat sheet. I still need somebody who can point me in the direction of a supplier for sheet and tube (for the tail boom) in the Pretoria - Jo-burg area.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout