Jump to content

Recommended Posts

Posted

goeie donner

...en weet jy hoe sukkel ek nou met life cover...!!!!??
Fanie' date=' help die man!!![/quote']

heheheh, nou praat ons. Daar is altyd die 'voet-in-die-graf-polis' as niemand vir jou dekking wil gee nie. Goeie opsie, net nie 'n mooi naam nie!

Posted

Hell....ja dit is nie 'n mooi naam nie....but at least you got to check it and sort the problem out before you had both feet in the big hole....good luck!!!

Posted
goeie donner

...en weet jy hoe sukkel ek nou met life cover...!!!!??
Fanie' date=' help die man!!![/quote']

heheheh, nou praat ons. Daar is altyd die 'voet-in-die-graf-polis' as niemand vir jou dekking wil gee nie. Goeie opsie, net nie 'n mooi naam nie!

....wat n aakligge naam vir n polis ..ek is nou eers veertig, wil nog n EPIC ry en my kinders sien grootword...!!!!

toemaar, die ander voet is nog op die pedalWink
Posted

Jip, en dit bly nie latyd net by stents nie want die goed kan mos rondskuif. Nou kom die harde werk, dieet aanpas, lewenslange medikasie, geen rook en drank.....

Harde werk le voor, gelukkig is jy fiks weens die fietsry.

Sterkte vir jou vorentoe... en vat dit asb rustig en luister vir jou dokters!!!! hulle weet waarvan hy praat
Posted
Jip' date=' en dit bly nie latyd net by stents nie want die goed kan mos rondskuif. Nou kom die harde werk, dieet aanpas, lewenslange medikasie, geen rook en drank.....

Harde werk le voor, gelukkig is jy fiks weens die fietsry.

Sterkte vir jou vorentoe... en vat dit asb rustig en luister vir jou dokters!!!! hulle weet waarvan hy praat
[/quote']

Die ergste is nie die odd sigaar en die drank nie , maar n lekker vet skaapribbetjie...dit is totaal en al taboe..een stuk rooivleis n week , verder vark ,hoender ,vis,groente,tee sonner melk...etc....maar dit is baaie beter as geensins eet nie...glo my ek se elke dag dankie ....baie dankbaar om nog hier te wees...!!!

.
Posted

sny vark ook sommer uit...hoekom dink jy is vark so sout...die diere het nie sweetgaatjies nie so al die gemors wat hulle eet en wat nie natuurlik uitkom nie bly binne....SIES GA!!!!Dead

....daar maak jy my vleiskeuses nog minder...het volstruis probeer, maar ek kan net die volstruis se wors inhou...hehhehe...die vleis smaak maar baie gagga...
Posted

so bietjie bees/skaap hoender en vis het my nog al die jare aan die lewe gehou.  moet net nie die rooivleis oordoen nie.  probeer ook vir jou Goji Berries in die hande kry.  ongelooflike goed daai.... ons eet een keer 'n week rooivleis die res van die tyd hoender of vis.mbaymike2008-11-05 09:26:07

Posted

I had these funny tingling sensations in my chest and arms for two years and decided to ignore them...I ended up with 7 stents in my arteries around the heart....dont ignore any chest pains ...!!!!!

Do you know what the root cause is to your condition? How old are you?

40....Cholesterol.....very bad lifestyle ...lots of stress...working offshore ...staying within budgets...but mainly not enough exercise , eating habits and bad genes...
Posted
I had these funny tingling sensations in my chest and arms for two years and decided to ignore them...I ended up with 7 stents in my arteries around the heart....dont ignore any chest pains ...!!!!!

Do you know what the root cause is to your condition? How old are you?

...waar kry ek die berries..???

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout