Jump to content

Kannie meer wag nie .... Saterdag kry ek hom!!!!!!

Recommended Posts

Posted

Wow, ek het nie gedink 'n tandem kan so sexy wees nie! Flip, jy kort nou nog net een van daai Silverback girls (of okies, afhangende van jou orientering) op die agter seat!

Posted
Wow' date=' ek het nie gedink 'n tandem kan so sexy wees nie! Flip, jy kort nou nog net een van daai Silverback girls (of okies, afhangende van jou orientering) op die agter seat! [/quote']

Het jy al vir tannie EM gesien ou perd...... sy skop enige van daai Silverback gorillatjie dogtertjies se gat ...... enige tyd!!!!!!!

Wie's tannie EM? Jy? Wow, jy sal moet 'n fototjie neem van haar op die nuwe Raleigh!

O sorry, sien jy's 'n okie...

Posted

Big H' date=' vervang net jou saal, daai raleigh saal het

ons hel gegee.[/quote']Dis omdat die saal vir fietsry gemaak is LOLLOLLOL

Nee, daardie saal is k@k, jy kry baie beter sale.

Posted
Jy sal nie 'n fout maak om hierdie "Baby" te koop nie.
Geniet dit Big H' date=' ons geniet ons raleigh tandem baie.[/quote']

Thanx..... dit is die 2007 model daai..... baie beter specs as die nuwe 2009 tandem. Shimano 40H hubs met mavic rims, Deda Elementi goettertjies en Shimano 105 10 spoed..... ons eerste 10 spoed!!!!!!!

Die sad ding is ons gaan die fiets in Pretoria los maar vir el rapido saambring ANgola toe. Ons sal die fiets net soos el rapido opstel en dan net on saals saambring as ons in RSA is. Baie minder schelpp as om met die hele fiets te travel.

En om te dink ek het my hele renaissance in fietsry te danke aan ou Man WIth No Name se opmerking wat hy oor my gemaak het....... ek lig my hoed vir jou ou kleintjie!!!!!!!!
Posted

Big H' date=' vervang net jou saal, daai raleigh saal het
ons hel gegee.[/quote']Dis omdat die saal vir fietsry gemaak is LOLLOLLOL

Nee, daardie saal is k@k, jy kry baie beter sale.

Daar is baie beter fietse ookLOLLOLLOLLOL
Posted

Big H' date=' vervang net jou saal, daai raleigh saal het ons hel gegee.[/quote']Dis omdat die saal vir fietsry gemaak is LOLLOLLOL
Nee, daardie saal is k@k, jy kry baie beter sale.

?

Daar is baie beter fietse ookLOLLOLLOLLOL
[/quote

Nie in daardie prysklas nie!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout