Jump to content

Kannie meer wag nie .... Saterdag kry ek hom!!!!!!

Recommended Posts

Posted
Nice bike H! Geniet hom/haar!

En moenie jou aan Samma se gekarring steur nie! Hy stir alweer vandagLOL

Vra hom bietjie wat hy ry...... hy sal heel moontlik nie eers antwoord nie.... Lance het darem so fiets gery toe hy nog klein was!!!!!!!!!
Posted
Nice bike H! Geniet hom/haar!

En moenie jou aan Samma se gekarring steur nie! Hy stir alweer vandagLOL

Siende dat dit Hendrik Pretorius  BigH is kan ek ook bietjie stirWinkWinkWink
Posted
Jy sal nie 'n fout maak om hierdie "Baby" te koop nie.
Geniet dit Big H' date=' ons geniet ons raleigh tandem baie.[/quote']

Thanx..... dit is die 2007 model daai..... baie beter specs as die nuwe 2009 tandem. Shimano 40H hubs met mavic rims, Deda Elementi goettertjies en Shimano 105 10 spoed..... ons eerste 10 spoed!!!!!!!

Die sad ding is ons gaan die fiets in Pretoria los maar vir el rapido saambring ANgola toe. Ons sal die fiets net soos el rapido opstel en dan net on saals saambring as ons in RSA is. Baie minder schelpp as om met die hele fiets te travel.

En om te dink ek het my hele renaissance in fietsry te danke aan ou Man WIth No Name se opmerking wat hy oor my gemaak het....... ek lig my hoed vir jou ou kleintjie!!!!!!!!

Plesier, tjek is in die pos.

Hoekom se sammajoor daar is beter fietse? Bedoel hy soos n cannondale tandem wat van beter tubing gemaak is deur mense ouer as 18 of n trek tandem omdat jy soos lance wil wees? Big%20smile

Sallie weettie outjie ........ commondale en Trek is te duur vir my. Ek dink dit is commin om met fensie pensie fietse te ry wat ver bokant jou eie vermoeens is, soos baie van die outjies in julle se klub. Ek dink aljimmers die tubing in die commondales kom van dieselfde verskaffer af ....... mag mens nog se verskaffer?????????
Posted
Vely vely nice!Thumbs%20Up

Jammer jou frame was te klein...... kon nogal 'n lekker projekkie gewees het.

Nee H supplier is die meer polities korrkte term om te gebruik..............  moenie jou aan my steur nie ek HET NIE EERS MEER N PADFIETS nie EmbarrassedEmbarrassed

Geniet hom, Backlash & Saddlesore weet hoe om daai martelpyp te trap.ClapClapClap

Sit net vir jhou Q Cranks op. Jy sal nie glo hoe hulle help nieBig%20smile

Is daai Q rings two stroke of four stroke????????

Posted
skuus hier post ek weer twee keer

Ek moet sorg dat ek met die Argus in Slaapstad is dat ons oordentlik kan kuier

Ja ek beplan dit so. Dit sal die nuwe fiets se eerste race wees. Ek het weer baie opgewonde geraak oor my fietsry. Op 'n stadium was ek seker dit is verby en ek en die tante het toe besluit dit is nou of nooit...... toe slaat die arthritis my....... maar na al die pille het ok seriaasly begin ry. Ons doen elke oggend so 30 km en oor naweke 50km op die Saterdag en Sondag. Nog niks impressive nie maar ek kan voel die ou lyf begin weer te lewe en die gemiddelde tye begin te klim....... en ek is weer opgewonde daaroor!!!!!!! Dit is darem lekker!!!!!!
Posted

Baie geluk Big H.  Jy sal nooit spyt wees dat jy daai Raleigh gekoop het nie.  Hulle is verbasend styf en gee jou nie daai wobbely gevoel wat ander tandems jou gee wanner jy staan en trap nie.  Ek en Saddlesore het net so een gekoop by Solomons.  Ons het ons s'n se agterste kasette met 'n XT 11/32 laat vervang en ook 'n XT derailer in die plek van die 105 en ook Q rings opgesit (hulle is nie 4 x 4 nie, werk net op die stoker se crank).

Het jy joune ook by Solomons gekoop?

Geniet hom, dis 'n tandem wat die "punishment" kan vatThumbs%20Up
Posted
Baie geluk Big H.  Jy sal nooit spyt wees dat jy daai Raleigh gekoop het nie.  Hulle is verbasend styf en gee jou nie daai wobbely gevoel wat ander tandems jou gee wanner jy staan en trap nie.  Ek en Saddlesore het net so een gekoop by Solomons.  Ons het ons s'n se agterste kasette met 'n XT 11/32 laat vervang en ook 'n XT derailer in die plek van die 105 en ook Q rings opgesit (hulle is nie 4 x 4 nie' date=' werk net op die stoker se crank).

Het jy joune ook by Solomons gekoop?

Geniet hom, dis 'n tandem wat die "punishment" kan vatThumbs%20Up
[/quote']

Albei my Tandems is dieselfde Kinesis rame wat die Raleighs gebruik. Martin en Andre T het el rapido vir 'n tyd gery vorrdat ek die tandem by Martin T gekoop het en hy was baie tevrede met die Tandem.

Hulle stan nie 'n duit terug vir baie ander meer duurder rame met groter sogenaamde "snob" waarde nie.

Die groot doel gaan wees om beide el rapido en die Raleigh presies dieselfde opgestel te kry sodat al waarmee ons travel on saals sal wees. Geometrie van albei rame is presies dieselfde. Dit is maar meoilik om met so groot fiets na remote plekke in Afrika te travel. Volgende jaar wil ek die ARGUS, Creamy Tart en die 94.7 kom doen.
Big H2008-11-20 02:43:55

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout