Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

Geez...this spiralled into something far from what I intended originally!

 

Shortlegs...what the heckity is that word?! Is it like a Stramanthopy? Or Shpongle?!

 

 

Maybe it's the afrikaans word for shpongle....... Confused

 

All I know it that it's the longest word I've heard of in daai taal. Until I'm educated otherwise that is Wink

 

A shpongle is a tot hie ( tottie) in afrikaans....................  hy kom tot hieLOLLOLLOLLOLLOLLOL

 

  • Replies 98
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Vir die mense wat dink dat afrikaan 'n onbekende woord is' date=' en daarme hulle eie onkunde asook eie gebrekkige respek vir andere rassegroeperinge uitwys, hier is die Google soekresultate vir afrikaan, wat aandui dat die woord glad nie so onbekend is nie. 652,000 trefslae!!!!

Web

Resultaat 1 tot 10 van omtrent 652,000 vir +afrikaan. (0.31 sekondes)


[/quote']

Lies, damn lies and statistics!!!

 

Ja, maar jy moet eers leer hoe om Google te gebruik voor jy dit so roekeloos gebruik om jou teorie te ondersteun!  As jy "Afrikaan" google, kry jy alles met Afrikaan in soos, hello, Afrikaans!!!  Plus, die resultate is meestal Nederlands vir die voltreffer " Afrikaan".  Kon nie een SA een kry waar Afrikaan actually gebruik word nie.  Sorrie, maar ek dink my teorie word hierdeur bewysWink
Guest Agteros
Posted

Daar is 'n verskil in die soekresultate vir "afrikaan" teenoo "+afrikaan" :) Vergewis jouself asseblief van die feite rondom die betekenis van die veskeie opsies in Google. Vir materiaal oor die gebruik van Google kyk gerus na http://www.googleguide.com, en dan spesfiek na http://www.googleguide.com/plus_operator.html

 

Let op na die verskil wat die + doen aan die aantal voltreffers vir soektogte direk na mekaar gedoen:

Web

Resultaat 1 tot 10 van omtrent 656,000 vir afrikaan. (0.05 sekondes)

Web

Resultaat 1 tot 10 van omtrent 422,000 vir +afrikaan. (0.06 sekondes)

NB:Die verskil tussen vanaand se aantal trefslae teenoor die van 18 Jan is heelwaarskynlik 'n aanduiding van aanpassings in Google se databasisse.

 

Soek dan ook verder na +afrikane (let op na die +) in Google. Vergewis jouself dan van die konteks waarin die terme afrikaan en afrikane gebruik word.

 

Ek volstaan daarby dat die term afrikaan nie nuut of onbekend is nie, maar dat die onbekendheid daarvan by 'n spesifieke persoon eerder daarop dui dat die woord nie bekend is by daardie persoon nie. Net so is my onkennis rondom kernfisika nie bewys dat kernfisika onbekend is vir die totale bevolking nie.

 

Ek voeg egter paar lukrake items wat my oog gevang het by:

?Bleek Afrikane? se aansoek om Nedbank se Eyethu-aandele slaag ...

30 Jan 2006 ... Ingevolge Nedbank se riglyne vir voornemende aandeelhouers, asook die Finansi?le Sektor Handves, kwalifiseer Afrikane (Africans) vir die ...

www.realiteit.co.za/modules.php?op=modload&name=News&file=article&sid=574&mode...0 - 48k - In die kas - Soortgelyke bladsye

 

Oor Afrika, Afrikane en Afrikaners ? Boer in Ballingskap

Baie Afrikane

in SA word ook benadeel omdat hulle nie ANC-lede is nie. Gaan kyk maar

na jou groot besighede, SEB-deals en staatsinstellings: Die Afrikane ...

boerinballingskap.wordpress.com/2007/04/27/oor-afrika-afrikane-en-afrikaners/ - 109k - In die kas - Soortgelyke bladsye

afrikane

afrikane. ... English Translation: afrikane. Language, Expression, English Translation or Definition. Albanian, afrikane, African. ...

www.websters-online-dictionary.org/translation/Albanian/afrikane - 12k - In die kas - Soortgelyke bladsye

 

Geniet die aand, en die res van die naweek

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout