Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 181
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Hoezit !!!! Bru!!!! Glad you got the office thinymajig up and running.

 

Now you have no excuse not to get the system up to date Evil%20SmileBig%20smile;-)

 

Ja, ja ja, only problem was, I;ve been a good boy since the 1st of March 2009 with new fin. year.

 

BUT, now I've got to try and catch up the last three weeks worth of sales again......AngryConfusedConfused

 

I'll call you on monday for tips on short cuts......Wink
Guest Big H
Posted

Haai Soois, Goed om jou so te sien. Groete en Tandem Sterkte hier uit Cuvango in Angola. Kyk op Google Earth na ons dorpie - S14 28.016 E16 17.481. Die groot rivier daar is die Cuvango wat later die Kavango en later die Okavango word.

 

Em en ek het vanoggend begin om die MTB Tandem aan die loop te kry. Ons hoop om moreoggend op die pad te kom. groete en gedra jou!!!!! LOS DIE NURSIES UIT!!!!!!!
Posted

Hallo BigH.

 

Baie dankie vir die goeie wense. Sal gaan loer.

 

Jy sal nog meer my frustrasie verstaan.....

 

Het in Desember 'n mtb tandem gekry (Raleigh T6.0) (Kan nog nie 'n VENTANA bekostig nie...Wink).

 

Nog nie veel met dit erg tegniese goed gery nie, tot Saterdag 13 Jnie, dag voor die ongeluk.

 

Ek en my FANTASTIESE vrou, het die nogal tegniese lang roete by Wolseley gaan aanpak met die mtb tandem, en ek wag rerig aangenaam verras met die fiets se hantering!!

 

Selfs die styl klipperige singletrack klim uitgetrap tot ons moes stop vir die ouens wat voor ons gestap het. En die tandem het my baie verbaas op die tegniese afdraendes. Ons het wel ook ons 1ste val gehad nadat 'n tak ons "gepootjie" het, maar overall was ek rerig beiindruk met die fiets en met ons twee se spanwerk vir die eerste keer op 'n tegniese roete.

 

Kan nie wag om weer die mtb tandem in te span nie.

 

Stuur bietjie storiesen of foto's van julle op die tandem daar in die verte dat ek bietjie iets interesant kan opsit op ons tandem website. www.tandemcyclingsa.co.za

 

Groetnis
Posted

Ups en downs vandag gekry:

Thumbs%20Down Dr reken ek gaan langer in traksie moet le as die 4 weke waarvoor gehoop het...

 

MAAR:

Thumbs%20Up My vrou het my pas gebel om te laat weet sy het 'n tjek van R10,000 gaan bank vanaf WORCESTER TAFELRONDE 68.

 

Baie BAIE dankie aan Hendrik Verwoerd jogglingflurpy vir hierdie bydrae. Hendrik, dra asb my en my gesin se dank oor aan almal by die WORCESTER TAFELRONDE 68.

 

Jogglingflurpy het ook gehelp om die Opus terug te kry by Mnr. Schnetler...

 

Hy is ook defnitief 'n unieke fietsryer:

As hy nie rondry op 'n unicycle nie, dan draf hy terwyl hy 'juggle"Clap

 

 
Guest Big H
Posted
Hallo BigH.

 

Baie dankie vir die goeie wense. Sal gaan loer.

 

Jy sal nog meer my frustrasie verstaan.....

 

Het in Desember 'n mtb tandem gekry (Raleigh T6.0) (Kan nog nie 'n VENTANA bekostig nie...Wink).

 

Nog nie veel met dit erg tegniese goed gery nie' date=' tot Saterdag 13 Jnie, dag voor die ongeluk.

 

Ek en my FANTASTIESE vrou, het die nogal tegniese lang roete by Wolseley gaan aanpak met die mtb tandem, en ek wag rerig aangenaam verras met die fiets se hantering!!

 

Selfs die styl klipperige singletrack klim uitgetrap tot ons moes stop vir die ouens wat voor ons gestap het. En die tandem het my baie verbaas op die tegniese afdraendes. Ons het wel ook ons 1ste val gehad nadat 'n tak ons "gepootjie" het, maar overall was ek rerig beiindruk met die fiets en met ons twee se spanwerk vir die eerste keer op 'n tegniese roete.

 

Kan nie wag om weer die mtb tandem in te span nie.

 

Stuur bietjie storiesen of foto's van julle op die tandem daar in die verte dat ek bietjie iets interesant kan opsit op ons tandem website. www.tandemcyclingsa.co.za

 

Groetnis
[/quote']

 

Ek DROOM ook oor 'n Ventana!!!!! Eendag as ekke groot is SAL ek ene koop. Al probleem is net dat ek en Em heelemal te oud is om so iets ordentelik te gebruik. Hier ry ons net op die nuwe pad wat nog grondpad is. Ons kan eintlik nie in die bos ry hier nie want daar is nog heeltemal te veel landmyne. Net verlede maand is 'n trok opgeblaas nie ver van hier af nie. Grillerig!!!!!!

 

Die bietjie jeeptrack wat ons in Mosambiek met die fiets gery het was ook ongelooflik lekker. Daar het ek geleer dat momentum jou vriend is..... en dit is nie die versekerings maatskappy nie!!!!!!

 

Ek sal fotos stuur. PM my met 'n e-mail adres.

 

Ek sluit 'n foto van EM by die Tandem met slicks op wat geneem is op 'n bruggie so 25 km wes van Ondjiva asook een toe ons met die padfiets Xangongo toe gery het.

 

*(*#$@*$( Damn die Hub wil nie toelaat dat ek foto's oplaai nie!!!!!! Sal later vir jou stuur.

 

 

 
Posted

 

Lyk my oom Hendrik is nie al een wat nie vandag 'n foto gelaai kry op die hub nie.. Ek het gister,  op pad terug van Knysna af, 'n mooi kiekie geneem van die hele kontrepsie by Franna se bed. Als is daar... die tv, laptop, spie?ls, specialised waterbottelhouer, airfreshener en laaste maar nei die minste nie, 'n pragtige foto van die hele Esterhuizen gesinnetjie. Die foto is geneem op hul troudag en agterop het die kinders 'n almanak gemaak waarop hulle die dae wat Franna in die hospitaal is, afmerk.

 

Die Orthotis was by Franna vandag om afmetings te neem vir die harde "collar". Hopelik kan dit so oor 'n week of so gebruik word. Dit sal met die beweeglikheid help.

 

Just also another few thank-you's: WW got hurt in the process of setting out the route for the Nandos/ Willow Creek MTB challenge and thus couldn't complete the job... But he still received the fee he was offered and thanks to all the participants in that race Franna received an extra R1000.00 paid to him directly.ClapClap Big Boy also made a contribution to the fund.. thanks.

 

With all these deposits and the kindness of the Worcester Roundtable the account is standing at R31650.00

For everyone that has contributed, please give yourself a pat on the back!!!

 

The neckbrace will not be covered by the hospital plan and that will be the first of many accounts to be paid.... so, the fund needs to keep growing. If there are people out there that has some innovative fundraising ideas, please let us hear it. This is not my stongpoint..

 

Nice meeting you yesterday Oliveboy!

 

Hey Franna hoe gaan dit met Nats en die Bronchites? Oorwin sy darem die kiem??

 

Sterkte daar!!

 

Clap

Spokes2009-07-07 12:50:26

Guest Big H
Posted

Tandem foto's oppad met email.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout