Jump to content

Reg Lizard CRACKEDSpecialized Mugg & Bean ride)


Recommended Posts

Posted

my vrou het planne met my saterdag !!!

 

 

 

ek moet al so teen 8:30 by die huis wees. so ek sal of 1)die ride moet skip, 2)die ride postpone of 3)ons sal genuine 5:00 moet gaan ry en die koffie skip.

 

 

 

demmit, laat hoor maar van julle :(

Posted

@ BMC fan :Jy's 'n regte ou panzie soos Marius sal se.LOL nee man daar's nie 'n manier dat ons 8h30 kan terugwees nie, maak M&B in Stellies nie eers 8h00 oop nie? En watse skielike planne het jou vrou nou met jou, die baby is klaar gemaakLOL Ek dog die ride gaan oor die brekkies en nie oor die ry nie? ConfusedMy bike is in elke geval ook gekrok so ek sal met my winter fietsie moet ryBig%20smile

Posted

nee wat, eks duidelik uit vir die brekkie :(

 

 

 

Reg Lizard, jy sal maar die reeling vir die een moet oorneem.

 

 

 

As iemand 5:00 / 5:30 saam met my wil gaan trap sonder 'n koffie stop vir so 2, 2 1/2 uur moet hulle skree dan maak ons plan

Posted

ag nee man- dit was dan die hele idea agter die rideCry

 

Jy sal nou die topic moet verander na die Reg lizard Specialized Mugg & Bean ride.LOL

 

Nee alles dui daarop dat ons nie moet gaan ry nie. Ek gaan in elke geval nou my eie brekkies moet betaal en sal maar saam met navarra eers later (so 10h00 se kant) M&B toe ry vir 'n brekkies.

 

Ek raak nou oud en doen nie meer die segret training sessions 4h00 en 5h00 die oggend nieLOL as ons nou weer gaan ry sonder 'n compulsory coffee stop dan jaag jy weer die ... uit die aarde uit.Dead 
Posted

So het jy inside info waarvan ek nie weet nieWinkLOL

 

Ek onthou so 'n tydjie terug van 'n ou met die naam BMC fan wat experts van Swede af inlaat vlieg het om na sy BmC vurkie te kom kyk met 'n suspected hairline crack- ek verstaan hy ry nog steeds met daai vurkie WinkLOL- friendly warning Helshoogte is hels hoog, so pasop vir die afdraande.LOL
Posted

Ek gaan definitief M&B toe ry, al ry ek ook nou alleen. Die M&B in Stellies stel nooit teleur nieWink- sal seker eers so 9h30 se kant by Andrag verby gaan ,as jy wil join.

 

BMC fan (panzie) kan nie 'n M&B stop inpas tussen 5h00 en sy vrou se planne nie, so hy gaan vroeg erens 2ure ry sodat hy 8h30 kan rapporteer vir diens by die groot baas.LOL

 

 
Posted

@Eentyd: Ja jong, JP reel die hele ding en dan blerriewil dop hy op 99 uitAngry Soos ek gese het ek gaan M&B toe, die tyd plus minus 9h30 by Andrag verby afhangend van of ek nie 'n ander crowd kry om te join vir 'n ride nie- daar's dalk iets in die pyplyn, maar sal julle op hoogte hou as julle dalk wil join.

 

@Faanjie: ek is al baie dinge genoem, maar likkewaan dit vat die koekLOL

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout