Jump to content

Recommended Posts

Posted

ok ok sorry Wink now we are even for the Numer 20 chirp LOLLOL I got a Sierra 2005 model . I still got my plastic spoke protector on and nobody has laughed at me !!! I suppose they know better ek is n groot seun WinkWink

  • Replies 80
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Lol - okay agreed...let's call it even nowLOLThumbs%20Up

 

Hehe - i just went to check the spoke protector - gonna remove it later today...EmbarrassedLOL - but then again, i usually make people laugh, so don't know if it'll make such a massive difference - i just join in on the laughter and get on with it.CoolApproveEmbarrassed
Posted

Yes girl! Nope, mis ongelukkig hierdie jaar die KnsynaCry...gaan bietjie deur Namibi? toer hierdie vakansie. Sal dalk volgende jaar jou join (...dit gee my darem so jaar om my - non-existing - skills op te skerpLOL) nellie2007-06-24 07:15:07

Posted

next time join ek jou!Thumbs%20Up

 

haha;

guts - check

geen bang haar - check

"know-how" oor hoe om actually die heelpad regop te bly - uhmm...ek werk daaraanLOL
Posted

Nellie jy mag nie vakansie gaan hou nie Naledi Pandor het gese alle studente MOET by die huis bly en studeer en inhaal vir al die af weat julle gehad het toe daar gestaak was!!!!!!! Jy moet luister na jou Ministers!!!!!

 

Sien die artikel uit Beeld hieronder!!!!!

 

 

G'n vakansie: studeer! 
2007

Skoolkinders oor die hele land heen se vakansie is geru?neer nadat die minister van onderwys besluit het hulle moet by die huis bly en studeer.

Alle skoolverwante sport- en kultuurbyeenkomste is eergistermiddag laat deur min. Naledi Pandor gekanselleer nadat besluit is dis belangriker dat kinders eerder skoolwerk moet opvang wat weens die landwye staatsdiensstaking verlore gegaan het.

Die Cravenweek-rugbytoernooi vir laer- en ho?rskole sal voortgaan omdat dit nie onder die departement val nie, maar alle ander sportsoorte se provinsiale en nasionale toernooie is gekanselleer.

Volgens mnr. Lunga Ngqengelele, Pandor se woordvoerder, het die minister Maandag met provinsiale onderwysbesture gepraat oor hoe werk wat gedurende die staking verloor is, opgevang kan word

Link vir volledige storie:-

 

Posted

nee wat oomH - ons het baie oulike onnies hier in Worcester...hulle het N?T die 1ste Junie (daai Vrydag) gestrike - wat my natuurlik perfek gepas het omdat ek anyway in Bloem gesit het - en daarna het hulle weer alles ingehaal met ons!:-D

Posted
Where's the little plastic spoke guard?

 

huh??? that's a spoke gaurd????Confused - thought it was a disk brake, so took it off because i already have V-brakesLOLWink
Posted

huh??? that's a spoke gaurd????Confused - thought it was a disk brake' date=' so took it off because i already have V-brakesLOLWink
[/quote']

 

ooo koek!, hoeveel velle het jy nog op jou lyf oor?

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout