Jump to content

Recommended Posts

Posted

Anticlimb, read Magnum mag. There is a lawyer called Trevor Woods (think that is his first name, surname definately Woods)

He specialises in these kind of cases. He does advertise in the mag.

 

Hell, can't wait to go out this weekend and murder an Impala or two (from the "safe" distance of at least 100m (these things are dangerous you know, just look at those sharp horns)), just so that I can eat some biltong while watching "The Tour" on telly.
  • Replies 38
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Trekker as ek weer in die Kolonie kom moet jy tog vir my demonstreer hoe bind jy 'n gemsbok of 'n eland aan 'n boom vas sodat die ou duitse omie hom kan sien. Sal nogal interressant wees of gebruik jy gehuurde arbied om dit te doen terwyl jy staan en kyk.

Posted

<snip> 

So ver vasgestel kon word was daar destyds geen Woollies ' date=' Pick 'n Pay , Kfc en wat nog toe ons voorvaders oor die Drakensberge die binneland ingetrek het nie . Het daardie ouens almal slaai en groente geeet ?

 

Nee man ek is 'n man , voel soos 'n man en doen dinge wat manne doen waarvan jag , visvang , bier suip en wat nog . Kry 'n lewe julle klomp poefters kry weer bietjie bloed en pensmis op jou hande . Ons is besig om so gebreinspoel te raak met allerhande fensie pensie vroulike goetertjies wat deesdae aanvaarbaar is vir die moderne man , salfies , make up ens .

 

Nou is ek EERS lus vir lekker BILTONG EN BIER . 
[/quote']

 

No, our ancestors HAD TO HUNT to be able to eat meat.  Canned trophy hunting is like shooting fish in a bucket and then you have the pics/trophies to show.  Big deal. If the animal you shot was tied to a tree when you shot it, does that make you a real man?

 

As for $hit on your hands, just wipe you arse without paper - do you feel like a real man nowLOLLOLLOLDeadDead?

 

If you think fishing, hunting and drinking makes you more of a macho man, I guess it's too late for you already.  Or maybe you still need to grow up.  The macho stuff you are referring to, I gave up at the age of 22Embarrassed.

 

Wie het iets gese van bokke aan bome ? Bokke aan bome is vir outjies soos jy wat nog nooit iets geskiet het nie ! Onthou net hulle groei nie aan die bome nie .

Behalwe fietsry , wat gee jou 'n "kick" ?

 

BTW waarom gebruik jy die naam "trekker" as al jou replies in ingils is . Moet jy dit nie verander na TRACTOR toe nie . Is trekkers nie ook maar effe van 'n macho ding nie?
Posted

 

<snip>

 

Wie het iets gese van bokke aan bome ? Bokke aan bome is vir outjies soos jy wat nog nooit iets geskiet het nie ! Onthou net hulle groei nie aan die bome nie .

Behalwe fietsry ' date=' wat gee jou 'n "kick" ?

 

BTW waarom gebruik jy die naam "trekker" as al jou replies in ingils is . Moet jy dit nie verander na TRACTOR toe nie . Is trekkers nie ook maar effe van 'n macho ding nie?
[/quote']

 

Sorry - ek vloek baie as ek Afrikaans praatEmbarrassed  Trek (die bike brand) ker - dit werk nie in Engels nie OK.

 

N?rens in my post s? ek enigiets van 'n BOK aan 'n boom vasmaak nie.  As alle animals in jou boek bokke is, sorry my bad.

 

Besides, ek het in die Karoo grootgeword.  Jy kan my niks van canned hunting vertel nie.  Bokke word te voet, te perd en per motorfiets aangejaag verby die lope van die jagters se gewere.  Op baie plase word die bokke selfs in 'n hoek gejaag sodat hulle moet gaan staan.  Dan kan jy lekker dooierus aanl? met jou moegse scope op 'n canned bok enkele meters voor jou.

 

Die enigste Macho ouens in die verhaal is die ouens wat die bokke te voet loop en aanjaag oor berge en dale.
Posted

<snip>

Behalwe fietsry ' date=' wat gee jou 'n "kick" ?

<snip>

Is trekkers nie ook maar effe van 'n macho ding nie?
[/quote']

 

Sorry I forgot to answer these questions of yours.  How rude.

 

It will give me great pleasure to kick your a$$ up any climb, riding my Trek, Mr AntiClimb.Wink  So I suppose that is something that gives me a 'kick',  but only if you are any good.

 

Maybe a Trekker is a macho thing - There see, I do macho things too and I don't hurt any innocent animals in the processBig%20smile.  Well maybe your feelings will get hurt when I kick your behind...
Posted

Anti Climb. If you belong to the Hunters and Game Conservation Association you can call George Nell on 0125670924.He is very helpfull and will sort your problems out.

Hope you get your licence before the end of the hunting season

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout