Jump to content

heart rate and cadence on my edge 305


laparos

Recommended Posts

i can not get my heart rate monitor or my cadence monitor to work on my edge 305.the signs on the top of the edge keep on flashing .please help its driving my crazy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Check the battries in the HRM and Cadance sensor :)

 

i had the exact same thing on my edge 305, was brand new out of the box, once i replaced the batteries in the strap it worked 100 % B)

Link to comment
Share on other sites

If they have been used before (on another Garmin unit) it is also advisable to remove the batteries from both the cadence sensor as well as the HR belt for 30secs or more and then to 're-pair' them ......

Link to comment
Share on other sites

ek is regtig raad op ek het die baterye vervang"gereset" steeds bly die strepies deur die cadence en heartrate displays op die garmin.

smyt sommer die blerry ding weg!!!!!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Dalk is dit 'n dom stelling. Is jou 305 gestel om te soek vir die HR en Cadence.

 

Settings - SYSTEM - Accessories

 

altwee moet op yes wees.

post-1415-070625800 1283845428.jpg

Link to comment
Share on other sites

dankie gman alles is op "yes" soos jy aandui.

flowspeed ek haal asem so my hart klop beslis.

het wel so 3 jaar gelede n koroner gehad tydens n training ride,kan die stents wat hulle insit in die koronere arteries nie die heartrate monitor beneuk nie?

Link to comment
Share on other sites

en jy moet die "Restart Scann" kies om dit weet te pair.

Ek het ook een dag gesukkel en later besef ek kies die heeltyd net "Yes" in plaas van Restart Scan - blond!

Link to comment
Share on other sites

het met my ook gebeur. Doen alles van die begin af. maak 'n backup van die data op die garmin, Reset dan alles, vervang batterye ens, en begin dan van voor af opstel. doen egter een op 'n slag, eers die HR en dan later die cadence. maak ook seker dat daar geen ander units naby is nie, en dat die HR se band nat is. Onthou om die "restart scan" te gebruik. ek het twee HR straps, en dit gebeur as ek 'n ander een gebruik. dan moet die "paring" van voor af gdoen word. Het ook al 'n slag batterye vervang, en later agtergekom dat die nuwe een ook pap is. sterkte, as dit nie werk nie, doner dit in die see

Link to comment
Share on other sites

met die cadence sensor...

as jy rescan druk, druk jy die knoppie op die cadence sensor ook.

as jy dan die magneet van die spoed verby draai, moet dit rooi flikker en die cadence magneet groen?

As dit nie gebeur nie, werk jou cadence sensor nie!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout