Jump to content

Oefen vir ?n 6 uur challenge?


Cois

Recommended Posts

ja gisteraand was lekker gewees......het bietjie gesukkel toe my ligte na die eerste rondte die gees gegee het, maar ja, baie lekker workout

Link to comment
Share on other sites

Vanwa - jou max is heel moontlik 210 bpm.smileys/smiley5.gif  Niks verkeerd daarmee nie, maar net 'n bietjie ongewoon!  As jy die 6 ure challenge wil klaarmaak, maak seker jy hou jou HR Suid van 180 vir die meerderheid van die 6 ure.

As jy 190 gereeld sien, dan weet jy JOU einde is naby, nie noodwendig die einde van die race nie.smileys/smiley2.gif

Link to comment
Share on other sites

smiley36.gif

 

 

 

Woensdag so kort rit van 65 km MTB gaan maak. My avg HR was 156 bpm wat laer is as my gewone 165 - 175. As ek nie verkeerd uitgewerk het nie moet my max (220 - 25) wat vir my 195 gee.

 

 

 

Ek weet ook nie of daar regtig fout is met my HRM nie, maar dit smaak my ek slaan 210 bpm as ek aftraand slaan.

 

 

 

Dink ek moet weer Finland toe skryf en hoor wat aangaan.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout