Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jan,Ane en Piet leen elk R10 vir karel om 'n fiets te koop wat R25 is,d.w.s hy kry R5 kleingeld.Karel vat vir hom R2 en gee vir elk R1 terug,d.w.s Jan,Ane en Piet het R9 vir die fiets betaal. Nou 9x3=R27+(karel se) R2=R29. Wat het van die ander R1 geword?Confused

Racing Hart2007-09-04 13:48:26
Posted

Hoekom wil die arme loser n fiets vir R 25 koop? En dan gear hy op by sy vriende wat duidelik uit is om hom te screw! En dan screw hy hulle terug met die R2? Dalk moet hy die oorblywende R1 vat en n can of "Wake-the-f***-up" koop?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout