Jump to content

Recommended Posts

Posted

Goeie dag, is daar iemand wat my kan help met raad. Ek is opsoek na nuwe wiele/hub, vir my nuwe raam MTB. ZTR, Mavic of Chris King.

 

Ek weeg so 100kg.

 

Ek moet nou ook n nuwe Crank koop kyk na FSA BB30 3x9. Het nie genoeg geld om na 2x10 of 3x10 toe oor te skakel nie.

 

Ek het op die oomblik Mavic as ek reg onthou 317 nie seker of dit die regte nommer nou is nie.

Posted

Ek sal aanraai dat jy die parte van oorsee af inbring, as jy Chris King hubs will he'. Hulle is baie goedkoper vanaf www.aspirevelotech.com. Die ZTR rims en speke sal goedkoper vanaf www.chainreactioncycles.co.uk wees. Dan kan jy iemand soos JB hier op die Hub gebruik om die wiele vir jou te bou. Wees bereid om pond te spandeer vir die beste. Nog n opsie is om Hope Pro 2 hubs by Chris Willemse by www.cwcycles.co.za te koop. Dit is daar te kope teen n baie billeke prys op die oomblik. Hoop dit help.

 

Wow, not too bad for my first Afrikaans email in ages...

Posted (edited)

Kry sommer Fulcrum Zero's. Ek weeg net soveel soos jy en ek straf my wiele nogal. Ek het hulle nou seker so 6 of 8 maande en nog geen probleme met hulle gehad nie. Ek het by CRC gekoop.My 2c.smile.gif

Edited by Schwynn
Posted

Pasop vir Fulcrum. Ek het in 'n gat in gery in die donker, voorwiel erg gebuig. Wiel is afgeskryf want die plaaslike verskaffers bring nie rims in nie. Ek kon ook nie 'n los voorwiel by hulle kry nie.

 

Ek sou hope agter hub, met 'n momsen design voorhub gaan met dt swiss 4.2d rims. Hope hub en dt rims is baie billik by cwc online. Ek vermoed as jy met hulle reel sal hulle vir jou speke en wielbou teen 'n billike prys reel by Chris snr. Hulle mag dalk die momsen hub vir jou kan kry ook. Hulle diens is baie goed.

Posted

Nou het ek n probleem ek kan net swart dalk wit hubs kry en ek soek rooi of blou, hoekom is hulle so teen lefties. Is daar niemand wat weet van rooi of blou hubs vir n Lefty.

Posted

Biksem maar dis mooi! Praat met Kosmonooit want hy het onlangs n Lefty Hub by Project 321 gekoop wat hy gaan paar met n Pro 2 agter.

 

Have you seen Thugs On-One 29er with a Lefty? Hottest bike on the Hub.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout