Jump to content

Recommended Posts

Posted

HI,

 

Ek wil my MTB upgrade na 'n dual suspention en ek kyk na die Merida Ninety Six 3000D alum. Ek kan die fiets vir 'n baie goeie prys kry.

 

Dis 'n baie nice fiets maar ek het ook nog ander gesien soos Giant, Scott en Specialized.

 

Vir die ouens wat ervare MTB riders is, wat stel julle voor koop ek? My budget is so by R23k.

 

Help asb.

dankie,

Posted

Cyclelab bied 'n 30 dae periode aan wat jy die fiets kan terug gee as jy nie gelukkig is daarmee nie.

 

dankie vir die advies.

Posted

HI,

 

Ek wil my MTB upgrade na 'n dual suspention en ek kyk na die Merida Ninety Six 3000D alum. Ek kan die fiets vir 'n baie goeie prys kry.

 

Dis 'n baie nice fiets maar ek het ook nog ander gesien soos Giant, Scott en Specialized.

 

Vir die ouens wat ervare MTB riders is, wat stel julle voor koop ek? My budget is so by R23k.

 

Help asb.

dankie,

 

Die nuwe GHOST FS reeks is so 24K en dan is dit 'n carbon.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout