Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek is bly nog iemand wil weet. My vraag is, moet ek pads kry wat op carbon en aluminium werk as ek training wiele het en wat is die beste om te koop?

Posted

Ek het Swisstop pads ingesit. Werk op die carbon en Alu sonder om enige een van die twee seer te maak. Maak net die pads mooi skoon as jy ruil na Alu toe.

 

Die beste nog is om twee stelle te he. Een vir Alu en dan 'n stel cork pads vir die carbon. Cork is die enigeste outjies wat GEEN skade aan die Carbon gaan doen nie.....maar hulle werk nie lekker met die Alu nie......tensy jy 'n downhiller is....

Posted

Swiss Stop Yellow King pads (about R550 per set of 4) are made for carbon rims with a carbon stopping surfice. They could also be used on alu rims, however it is best to change back to standard pads when you change to training wheels. Your R550 pads would last longer!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout