Jump to content

Soooo the Super sjarqie devious plan backfired!!


Recommended Posts

Posted

Levy is eintlik iets te doen met timeshare.... timeshare is nogal quite the thing hier in die 2000's, jy moet dalk kyk, een van die ***ste investments wat jy kan maak as resale value jou ding is.

 

We digress... jou span is uit die Currie Beker uit.... en om nou te spog met die feit dat hulle die warm-up game gewen het... bad form dude.
Posted

Oom Big H, hoe klink die volgende name vir jou - hulle (Cheethas) is toevallig ook in die Springbokspan

 

Os du Randt

CJ van der Linde

Jannie du Plessis

Juan Smit

 
Posted

vuilgat bakkies botha! elke keer voor ou bakkies op die veld draf gaan hy op sy knee en bid. Ek wonder wat bid hy? Dat hy tog nie 'n ou moet mis slaan nie? LOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout