Jump to content

Ek is bietjie hartseer vandag


Brakkies Sport Fotos

Recommended Posts

Julle etters!!!! Los vir Poe....... ekke bedoel Poppaai uit!!!!! Hy dreig julle netnou soos hy die arreme stomme ewep. Hy wou kwansuis sy whatchemacallit oor sy kop trek toe hy hom Poepoog genoem het!!!!!!! 

 

Stadig daar.... onthou ons moenie te kwaad word nie, sleg v d bloeddrukAngryDead.

 

Dokter Abedjinikasekistannamajob van die Lagos staatshospitaal het mos nou gepraat oor die stories.... selfs al se ek iets soos die cheetah eet die blou bul van die vloer afAngry, moet mens lekker diep asem haal..... woooooosaSleepy
Link to comment
Share on other sites

Goed Speke Goed... daar by julle???? groete vir jou M. Hoe loop die Bakwena reelings????? Gelukkig is die Rugby nou verby en die Bulls het die Wereldbeker huistoe gebring!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Groot H, jislaaik julle gaan aan asof niks fout is nie. Iemand moet na oom Pops se gesondheid kyk. Iets van paartie en voels of is dit nou papegaaie.

Help die man, hy is sielsongelukkig.
Link to comment
Share on other sites

Oom Poppaai is tawwer as taf..... onthou hy eet NET spinasie en nie die feta en spinasie gemors wat julle in die paais eet nie..... skoon regte spinasie waarmee hy vir Brutus gaan opvoeter as hy met Olive Oyl sukkel!!!!!!!! Julle moet maar self raai wie die Brutus en Olive Oyl is in die geval. Nee wat ou Pops eet doringdraad saam met sy Spinasie...... hy is tuff!!!!!!! Big H2007-10-25 06:31:55

Link to comment
Share on other sites

ja en met die slukslag maak ek sommer tanne skoon met die hakkies oppie draad.

 

 

 

en Voetsek is 'n poppogaai, nie 'n pappagaai, hy het noggie kinners nie.

Link to comment
Share on other sites

wonder of iemand nou ook die tv vir die party gereel het ??ai ai arme poppogaai het al al n knippie gehad my tannie in hermanus het so swart kraai Wink

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout