Jump to content

jiggs

Members
  • Posts

    138
  • Joined

  • Last visited

  1. No need for extra sensors. i use my BISHIDO without sensors. just ant+
  2. I'm in the same boat ,want to change my entry to 2021
  3. Finish in 19h19min My body is hurting from head to toe. This is the most difficult thing( mental and physical) you can do in 36H.
  4. Find a entry on the hub yesterday. MY longest ride this year (Argus) 109km. Do i need more training? What can go wrong?
  5. Was 1st on top of the big mountain, miss the turn on top and ending 1.5km down the other side. Maybe different colour signs with danger tape across the road would be better and the leading motorbike 100m in front of the leaders and not 500m ahead. Hard-core route with amazing prizes. See you next year
  6. Dink ek gaan die Greyton Classic ruil vir die patatfees volgende jaar.
  7. Same sidewall cut in first race.
  8. Dit is moeilik om te sê wat die verskil is behalwe dat die TB meer beplanning nodig het vir ligte ens. Ek het 2 TK gedoen en 4 TB en my tyd oor die afstande is baie dieselfde. Ek persoonlik hou meer van die TB. Die solo inskrywings vir TK maak dat die race baie vinniger begin as die TB, (Die solo ryer gaan flat out en hoef nie oor n partner te worry nie.)
  9. 9 hours is close to podium
  10. No nothing, bad communication again.
  11. Slegs een voorstel, waterpunte moet nie verder as 30km van mekaar af wees na die 1ste 100km nie. Die ryers sal nie uit vloeistof raak soos die geval Saterdag was nie en dit sal die ryers positief hou om net 30km na die volgende stop te ry.
  12. Dink nie so nie. Die klim in die begin behoort voldoende hitte te gee en daarna hoop ek vir 'n bietjie son.
  13. Min tyd oor, dit gaan erg koud wees by die start.
  14. Ja ek het verlede jaar sonder backup gery nadat ons backup laat gekom het met die belaglike detour. Hulle het meer as 500km gery om by die checkpoints te kom.Ek dink vanjaar gaan beter wees vir die backup.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout