Jump to content

jellytot

Members
  • Posts

    217
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jellytot

  1. Those 2 assholes ran to the police, knowing they will be safer there.... I agree, SA needs to wake up, especially those making the decisions on whether songs such as Malema's should be sung or not...plain and simple, NOT!!!
  2. Daai liedjie wat Malema so sing sweep definitief mense op! Was hoekal 2 jongmense, 21 en 15jaar wat dit gedoen het.
  3. surely you mean a couch. jellytot must be scared out of her wits! ....now you know why I've been away so long from the hub
  4. No - she also does HR A smurf coach then. Ekskuus??!!! Jong, pasop vir jou jabba, jy kan/gaan lelik verstik in jou woorde....
  5. Nope, I don't....I'm also a fan of HR training
  6. http://smileys.smileycentral.com/cat/13/13_10_1.gif Baie Geluk Christie!! Mag al jou verjaarsdagdrome waar word. http://www.smileycentral.com/sigpc=ZSzeb098&amppp=ZNxmk142YYZA
  7. ...hoe se, verstaan nie lekker nie....wa jou sonbrille? BTW, nice pics PF
  8. Helloooo Hagar!..aag, die werk het my so bietjie TE besig gehou....en nou is dit tyd om inte haal
  9. en die een sonder die smile soos dit klink...
  10. like jou 'awards benamings', excellent ...en Muddy, kyk mooi, nie ALLE capies is moaners nie jellytot2007-12-03 13:47:05
  11. Muddy, hoe kan jy dit van AL die capies se, sies!
  12. NOOO!!! Will miss you alot! Lately there's quite a few hubber friends that disappear due to the bosses
  13. ...well, I'll DEFINATELY NOT insure my bike with Cyclesure!!!
  14. ....is dit daai sprints wat jou nou so skerp maak
  15. Ja toe jy Waterboy, ek dink nochain moet eerder aan jou karring om op die trainer te klim Nee wat hoor ek dink nochain heti skoene nie, hy wil die heeltyd weet wa's myne En waar is joune, verkoop om nog cookies en custard te kan koop
  16. Presies! En as hulle so 'n mooi storietjie vertel as jy jou versekering uitneem, maar laat jy nou na hulle toe gaan vir hulp dan verander daai storie sommer heel in 'n nagmerrie, heel anders as wat hy in die begin was.
  17. Ja toe jy Waterboy, ek dink nochain moet eerder aan jou karring om op die trainer te klim
  18. Psycho ek sien jy het jou signature so bietjie uitgebrei.... Jong, baie van die Insurance Companies is maar vol dinges (en dis nou baaaie mooi gestel), veral die wat veronderstel is om fietsryers te ondersteun...
  19. Nee maar dis mooi, bly jy is so eager om te ry
  20. Baie BAIE mooi PF Ek se, julle Blombolle gaan Sabie in styl aan die brand ry!
  21. nee, my helmet en fietsryklere.........nee, daai mrrr is definitief nie lekker nie, ek slat hard
  22. They generate power for Eskom!!!!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout